Joost se boek nou op die rakke

Deur Phyllis Green, SARIE - November 2009

Die langverwagte boek Joost: Spieëlbeeld deur David Gemmell (RHS, R189,95) is van vandag af te koop in boekwinkels. Dis Joost se storie soos vertel aan Gemmell, oor sy rugby, huwelik en dramas. . .

Die hele debakel het tot 'n punt gekom: Joost het gebieg. Dit wás hy in die kontroversiële seksvideo. En vandag is sy boek Joost: Spieëlbeeld op die rakke.

Die boek is ook in Engels beskikbaar: Joost: The Man in the Mirror, David Gemmell (RHS, R189,95)

Bestel jou eksemplaar op Kalahari.net teen slegs R151.96

Verwante artikels