joost_afrikaans
Boeke

Joost se boek nou op die rakke

Die hele debakel het tot ‘n punt gekom: Joost het gebieg. Dit wás hy in die kontroversiële seksvideo. En vandag is sy boek Joost: Spieëlbeeld op die rakke.

Die boek is ook in Engels beskikbaar: Joost: The Man in the Mirror, David Gemmell (RHS, R189,95)

Bestel jou eksemplaar op Kalahari.net teen slegs R151.96