youth_survival_guide
Boeke

WEN een van 10 boeke

Dis die soort vrae wat in die Youth Survival Guide – a Lifestyle Guide to Law in South Africa for Young Adults (STE, R75) beantwoord word. Die gids is een van die beste hulpmiddels vir elke jongmens om te leer wat hul wettige regte in elke faset van die samelewing is.

Wetsaspekte met betrekking tot onder meer leefstyl, veiligheid, opvoeding, finansies en die polisie en howe word behandel. Kwessies soos geweldsmisdade, jou regte in die werkplek, versekering, burgerskap, aanneming, egskeiding, huurooreenkomste, wat om te doen as jy gearresteer word en selfs bestuursoortredings word prakties verduidelik sodat jy weet wat die prosedure behoort te wees. Die gids is gemik op jong volwassenes tussen 16 en 25 en word onderskryf deur Childline en Kindersorg.
Vir navrae en bestellings kontak angela@ste.co.za of 011 833 2294.

10 Lesers kan elk een van hierdie oorlewingsgidse wen.

  • Jeffrina

    ‘n Moet op elkeen se boekerak !

  • Geraldine

    Kan baie mense se beknopte kennis net meer verbreed.

  • Heleen

    Elke huishouding moet dit hê.

  • Cecile Laubscher

    Dit is ‘n boek wat enigeen, nie net jongmense nie, moet aanskaf. Ek is seker at nie alle ouer mense altyd weet wat om in sekere situasies te doen nie.