W.A. Hofmeyr-prys vir die beste literêre werk in Afrikaans Klimtol deur Etienne van Heerden (Tafelberg)

Boeke

Media24 boeke se literêre pryse aangekondig

Skrywers is die afgelope naweek beloon met die aankondiging van die wenners van vanjaar se Media24 Boeke Literêre Pryse en die Jan Rabie Rapport-prys.

Die wenners in sewe kategorieë is Vrydagaand tydens ’n spesiale geleentheid by die Brundyn-galery in Kaapstad bekend gemaak. Etienne van Heerden en Marlene van Niekerk was onder die wenners. Dié boeke (én skrywers) was die groot wenners by die glansgeleentheid.

(Klik op die boek se voorblad om dit op kalahari.com te koop)
 

Recht Malan-prys vir die beste Afrikaanse of Engelse nie-fiksie

W.A. Hofmeyr-prys vir die beste literêre werk in Afrikaans

W.A. Hofmeyr-prys vir die beste literêre werk in Afrikaans Klimtol deur Etienne van Heerden (Tafelberg)

W.A. Hofmeyr-prys vir die beste literêre werk in Afrikaans
Klimtol deur Etienne van Heerden (Tafelberg)

Herman Charles Bosman-prys vir die beste literêre werk in Engels

Herman Charles Bosman-prys vir die beste literêre werk in Engels Shadows deur Novuyo Rosa Tshuma (Kwela)

Herman Charles Bosman-prys vir die beste literêre werk in Engels
Shadows deur Novuyo Rosa Tshuma (Kwela)

M.E.R.-prys vir die beste jeugroman

M.E.R. -prys vir die beste jeugroman  Sharp Edges deur S.A. Partridge (Human & Rousseau)

M.E.R.-prys vir die beste jeugroman
Sharp Edges deur S.A. Partridge (Human & Rousseau)

M.E.R.-prys vir die beste geïllustreerde kinderboek

Jan Rabie Rapport-prys vir die beste debuut- of vroeë (tweede) werk in Afrikaans

Jan Rabie Rapport-prys vir die beste debuut- of vroeë (tweede) werk in Afrikaans Valsrivier deur Dominique Botha (Umuzi)

Jan Rabie Rapport-prys vir die beste debuut- of vroeë (tweede) werk in Afrikaans
Valsrivier deur Dominique Botha (Umuzi)

Elisabeth Eybers-prys vir digkuns in Engels of Afrikaans

Elisabeth Eybers-prys vir digkuns in Engels of Afrikaans Kaar deur Marlene van Niekerk (Human & Rousseau)

Elisabeth Eybers-prys vir digkuns in Engels of Afrikaans
Kaar deur Marlene van Niekerk (Human & Rousseau)