Spud maak sy buiging op Facebook
Kuier nou saam met Spud op Facebook!
Die gewilde Spud het nou sy eie Facebook-groep, en binnekort gaan dié karakter van John van de Ruit jou weer vermaak. Spud – Learning to Fly , die derde boek in die reeks, word op 10 Junie bekend gestel.
As jy reeds op Facebook is, klik hier: http://www.facebook.com/home.php#/group.php?gid=52321092082&ref=mf, anders gaan na www.facebook.com, soek na Spud – The Official Group en volg dan die skakels na die webblad.
Verwante artikels
-
Ontmoet model en aktrise Charlbi Dean Kriek
SARIE Januarie 2010
Hou haar dop! Sy's beslis een van SARIE se inspireerders vir 2010.
-
Spud se skrywer het 'n tsoenami oorleef
SARIE - Desember 2010
John van de Ruit oorleef tsoenami, nou bring 'Spud' miljoene in.
















Kry jou SARIE oral, enige tyd