Boeke

  • Spud maak sy buiging op Facebook

    SARIE - Maart 2009

    Kuier nou saam met Spud op Facebook!

  • Top-5 ou gunstelinge

    Top-5 ou gunstelinge

    SARIE - Maart 2009

    Nuwe baadjies vir ou bekendes! Phyllis Green kyk na ‘n paar heruitreikings en vertalings van gunsteling-skrywers soos Etienne Leroux en Dalene Matthee

  • Op die vrou af 2

    Op die vrou af 2

    SARIE - Maart 2009

    Wat is die gemene deler tussen ‘n G-string en ‘n stiletto? En moet asseblief nie antwoord dis goed wat vroue dra nie. Die antwoord is: André le Roux, die bekroonde skrywer van SARIE en sy aweregse humorsin!

  • 5 Boekminute met Jaco Louw

    5 Boekminute met Jaco Louw

    SARIE - Maart 2009 | Kommentaar: 6

    5 Boek-minute met Jaco Louw, skrywer van The Girlfriend’s guide to rugby, (30º South Publishing, R99,95). Phyllis Green gesels met Jaco oor sy boek, rugby, skeidsregters en girlfriends

  • Top-5 leefstylboeke

    Top-5 leefstylboeke

    SARIE - Februarie 2009 | Kommentaar: 1

    Ons boekrak bevat die week ‘n klompie interessante leefstylboeke oor natuurlike geneeskunde, die kuns van goed leef en die geboorteproses. Phyllis Green vertel meer

  • Eybers lees self

    Eybers lees self

    SARIE - Februarie 2009

    Hoor hoe lees Elisabeth Eybers haar eie gedigte voor met haar suiwer Afrikaanse aksent. 'n Bloemlesing van 50 gedigte met 'n CD daarby, Klinkklaar, het pas by Human & Rousseau verskyn (R275)

  • 5 Boekminute met Gaile Parkin

    5 Boekminute met Gaile Parkin

    SARIE - Februarie 2009

    Phyllis Green gesels met Gaile Parkin oor haar debuutroman, Baking Cakes in Kigali (Atlantic Books, R190), wat handel oor die lewe van Angel Tungaraza, die bobaas-koekbakster van Rwanda en agony aunt de luxe

  • Volledig vrou!

    Volledig vrou!

    SARIE - Februarie 2010

    'n Pragboek opgevolg deur 'n foto-uitstalling.

  1. 1
  2. 27
  3. 28
  4. 29
  5. 30
  6. 31
  7. 32
  8. 33
  9. 34
  10. 35