Boeke
-
Top 5: Hoe gemaak met die liefde?
Die liefde is een van die mooiste goed in die lewe. As dit werk.
-
5 Boek-minute met Annie Klopper
Hulle is een van die bekendste en berugste rock-groepe in die land. En te danke aan Annie Klopper se biografie oor Fokofpolisiekar, Biografie van ’n bende – die storie van Fokofpolisiekar, kry jy ’n kykie in hul geskiedenis.
-
‘n Lekkerleesfees in Afrikaans
Lesers kan hulself nou bederf met 'n lekker Afrikaanse boek. Jy kan kies uit 33 titels waarvan 16 vuurwarm nuwe publikasies is!
-
Top-5: Oor raaisels, moorde en misterie
SARIE Julie 2011
Almal wil skryf oor moord, misterie en raaisels. En almal wil daaroor lees!
-
5 Boek-minute met Linda Friedland
Jou gesondheid én dié van jou gesin is jou verantwoordelikheid.
-
5 Boek-minute met Jenny Crwys-Williams
‘n Boekefees met moord, misdaad en misterie as tema. Die Bloody Book Week skop af op 25 Julie en duur tot 31 Julie. En Johannesburgers het die geleentheid om deel van die gebeurtenis te wees.
-
5 Boek-minute met Maya Fowler
As jy ‘n kykie in ‘n hedendaagse tiener se kop wil hê, moet jy Maya Fowler se nuwe Afrikaanse tienerroman lees.
-
Dié boek het my lewe verander
SARIE Julie 2011
Aktrise Antoinette Louw Dis ek, Anna, Anchien Troskie (onder die naam Elbie Lötter) se rou lewensverhaal oor molestering het my in die maag getref.
















Kry jou SARIE oral, enige tyd