sr1105geld_werk_2_
Boeke

Praat met jou hart

Dié aanhaling van Ralph Waldo Emerson, Amerikaanse filosoof en digter, spreek boekdele. Hoe jy kommunikeer bepaal jou sukses en die sleutel tot behoorlike kommunikasie is om tot mense se hart te spreek, sê John C. Maxwell, Amerikaanse leierskapkenner en skrywer van Die kuns van ware kommunikasie (Struik Christelike Boeke, 2010, R149,95).

Hierdie handleiding leer jou stap vir stap hoe.