Boeke

Gróót boekuitverkoping

Maak ‘n nota in jou dagboek by 27 Januarie. Dis die dag waarop Exclusive Books se someruitverkoping landwyd begin. Boeke sal teen 25% tot 50% afslag te koop wees en van jou gunstelinge sal beslis op die rak wees.

Maak dit sommer ook jou voorneme om vanjaar meer te lees – en begin hier!

Klik by www.exclusivebooks.co.za vir meer.

  • marlene rowland

    Good day

    I am looking for a book for my mom called " AS my kind sterf" write is Helene de Kock.

    Please can you asist me My sister passed away on Sunday night.
    Please advise

    Regards
    Marlene