Boeke

SARIE – 40 Flitsverhale @ R25 afslag!

SARIE – 40 Flitsverhale, saamgestel deur André le Roux, is een van net vyf boeke wat gekies is as deel van Exclusive Books se Lekkerleesfees. Sorg dat jy nog dié naweek by Exclusive Books uitkom om dié kortverhaalbundel (saamgestel uit flitsverhale wat tussen 2004 en 2008 in SARIE verskyn het) teen ‘n afslag van R25 te koop.

Ander boeke op die lysie van 5 is Audrey Blignaut – Uit die dagboek van ‘n vrou (wat ook in SARIE verskyn het!), saamgestel deur Marié Heese, Thula-thula deur Annelie Botes, Sonbrand en braaiboud – Die beste van Weg! deur Bun Booyens en Stiletto – My lewe in die seksbedryf deur Karin Eloff en Carel F. Cronjé.

Lees hulle kortverhale:
Neels van Jaarsveld

Anoeshka von Meck
Anna-Mart van der Merwe

Amanda Strydom