Spaar op boeke en CD's by die SARIE-aanlynwinkel

SARIE - Julie 2009

Kry 20% afslag op boeke en CD's by SARIE se winkel op kalahari.net

NUUT! SARIE se winkel op kalahari.net het pas sy "deure" geopen.

Spaar sowat 20% op SARIE se top-keuse, asook boeke deur SARIE-skrywers soos André le Roux, Nataniël, Izak de Villiers en Marita van der Vyver. SARIE se twee gewilde CD's, 'n SARIE-inspirasie CD met lekkerluister-liedjies en SARIE BRUID, Musiek vir jou spesiale dag, is ook daar te koop. Kyk uit vir boeke-redakteur Phyllis Green se top-keuse van die week – dis ook teen 'n spesiale prys beskikbaar.

Bestel hier

Verwante artikels

Kommentaar

  • Ek is opsoek na `n boek wat Sarie `n paar jaar gelede uitgegee het.Die boek se naam is Sarie se Soetgoed en bevat net tert resepte onder ander `n cremora tert resep.Help asb. Gerda Joubert

    24ste Feb. 2012, 20:45
  • Sal graag wil weet wat die kans is om Sarie op Kindle te kry?

    2de Feb. 2010, 20:31
  • baie oulike !!!

    7de Sep. 2009, 13:43