Boeke

Spaar op boeke en CD’s by die SARIE-aanlynwinkel

NUUT! SARIE se winkel op kalahari.net het pas sy “deure” geopen.

Spaar sowat 20% op SARIE se top-keuse, asook boeke deur SARIE-skrywers soos André le Roux, Nataniël, Izak de Villiers en Marita van der Vyver. SARIE se twee gewilde CD’s, ‘n SARIE-inspirasie CD met lekkerluister-liedjies en SARIE BRUID, Musiek vir jou spesiale dag, is ook daar te koop. Kyk uit vir boeke-redakteur Phyllis Green se top-keuse van die week – dis ook teen ‘n spesiale prys beskikbaar.

Bestel hier

  • Liza van Vuuren

    baie oulike !!!

  • Rolien

    Sal graag wil weet wat die kans is om Sarie op Kindle te kry?

  • JbduwJ ydiklrxflqud, [url=http://zdqfedwzrxpx.com/]zdqfedwzrxpx[/url], [link=http://tzrjyvunbcya.com/]tzrjyvunbcya[/link], http://hfwnzlxrgvdt.com/

  • Gerda Joubert

    Ek is opsoek na `n boek wat Sarie `n paar jaar gelede uitgegee het.Die boek se naam is Sarie se Soetgoed en bevat net tert resepte onder ander `n cremora tert resep.Help asb.

    Gerda Joubert