Via Afrika-toekennings: 2010 se wenners
Vanjaar se Via Afrika-literêre toekennings is in Kaapstad gehou. Eben Venter en Elsa Joubert was onder die wen-skrywers wat die funksie bygewoon het
Die wenners:
Jan Rabie Rapport-prys
Troos vir die gebrokenes deur Bettina Wyngaard (Umuzi)
WA Hofmeyr-prys
Santa Gamka deur Eben Venter (Tafelberg Uitgewers)
Recht Malan-prys
Reisiger deur Elsa Joubert (Tafelberg Uitgewers)
MER-prys vir jeuglektuur
The Bird of Heaven deur Peter Dunseith (Tafelberg Uitgewers)
MER-prys vir geïllustreerde kinderboeke
In die Nimmer-immer-bos deur Linda Rode (geïllustreer deur Fiona Moodie)
Herman Charles Bosman-prys
Small Moving Parts deur Sally-Ann Murray
Verwante artikels
-
Bekende SA TV-vrou wen gróót oorsee
SARIE September 2010 | Kommentaar: 1
Gesoute TV-joernalis van 3rd Degree (op e.tv), Debora Patta, het in 2010 die Italian Women in the World-prys in Bologna, Italië gewen.
-
Marita van der Vyver se 2010: 2 boeke, 'n rolprent, 'n toneelstuk
SARIE Januarie 2010 | Kommentaar: 2
-
Resepte vir Hollywood-styl mengeldrankies
SARIE - Maart 2011
'n Hoogtepunt op Hollywood se kalender is die jaarlikse Bafta’s (Orange British Academy Film Awards). Boonop het 2011 se after party beslis skop gehad.
-
SA-aktrise vir Emmy benoem, maar het nie geld om te gaan nie
SARIE - Oktober 2010 | Kommentaar: 12
Lerato Moloisane- stiefsuster van die Idols-beoordelaar, Proverb - is vir 'n gesogte Emmy-toekenning in Amerika benoem vir haar rol in die plaaslike drama, Home Affairs. Maar sy het nie genoeg geld om die seremonie in New York by te woon nie.
-
Vroue deur Cartier vereer vir entrepeneurskap
SARIE Augustus 2010
Anne Githuku-Shongwe van Suid-Afrika is aangewys as een van 15 finaliste vir die Cartier Women's Initiative Awards.
















Kommentaar