• Charmaine Pretorius

    Ek hoop elke moeder het i gelukkige moedersdag.lief jou baie my moeder..woorde kan nie beskryf hoe lief ek jou het nie.

  • Lisa

    My ma is oorlede as ek dalk die boek wen wil ek dit graag vir iemand spesiaals gee

  • Marlene Drotsky

    Mag elke moeder ‘n baie besonderse moedersdag geniet. Daar is geen liefde soos moederliefde nie, want haar liefde is vir altyd, verander nooit en wanneer ons haar nodig het is daar altyd ‘n sonstraal wat skyn in haar vir ons. Mag God al ons dierbare Moeders seën. Ons as kinders moet baie dankbaar wees vir ons spesiale moeders want hulle krag word deur God gegee.

    Graag wil ek die volgende aan ons moeders opdra:
    "She was there at the beginning of my life and she’ll be there my whole life through –
    She’ll be there in my mind and heart, just like a mother is supposed to do "
    Geseënde Moedersdag.

  • Elmien

    Minsaam, liefdevol, sag, nimlik dit als is my moederlief

  • Eddy en Andy

    Ons moeder is ‘n wonderlike moeder wat ons verstaan.

  • Edrese Pretorius

    Edrese Pretorius

    Ek hoop my moedertjie het n wonderlike Moedersdag, sy is fenominaal, sys my beste vriendin hardwerkend, hulpvaardig en gee my altyd goeie raad sys n wonderlike moeder en vrou sy verdien
    net die beste eks ongelooflik baie lief vir haar en ons gaan haar Sondag baie berderf.

  • Ria Uys

    My ma is al 78, maar hoe ouer sy word, hoe meer word sy soos ‘n engel. Sy is ‘n groot inspirasie en ondersteuning vir my en ek weet ek kan altyd op haar vertrou om vir my die beste te gee en te doen. Sy is wonderlik en ek kan die Vader nie genoeg dank vir haar nie!

  • Irma van Staden

    Ek het "stiefma" , maar sy is die wonderlikste Ouma vir my kinders .
    Hoop sy het n wonderlike dag !!!!