FOTO: Whatsapp

FOTO: Whatsapp

Lewe + Liefdes

Dié 7 dinge laat jou rooi sien!

Verkeersknope, snesies in die wasmasjien en iemand wat meer aandag aan sy slimfoon gee as aan jou. Dis alles deel van 30 dinge wat Suid-Afrikaners se bloed laat kook, volgens die farmaseutiese maatskappy Pharma Dynamics.

Top 7

1. Taxi-bestuurders

via GIPHY

2.  As iemand voor jou in die tou indruk

via GIPHY

3.  Mense wat dink die reëls geld nie vir hulle nie

via GIPHY

4.  Slegte maniere

via GIPHY

5.  Beurtkrag

via GIPHY

6. Onbeskoftheid in die algemeen

via GIPHY

7.  Om deur ’n reeds geoutomatiseerde foonopsies te gaan en dan “on hold” gesit te word

via GIPHY

Lees nou