My verjaardagboodskap aan Madiba - stuur joune hier
Miljoene boodskappe van hoop en gelukwensing word op 18 Julie wêreldwyd aan een man gestuur - ons eie Madiba. Want dié wêreld-ikoon vier nie net sy 91ste verjaardag nie, hy vra ook dat elke mens tyd sal afstaan om die wêreld 'n beter plek te maak
Jy kan ook op sarie.com vir 'n Madiba 'n spesiale verjaardagboodskap stuur.
Vul net die kommentaarblokkie hieronder in.














Kommentaar