Eie stories

  • ’n Rooi papawer in my oprit

    SARIE - Januarie 2009 | Kommentaar: 2

  • SARIE-briewe, Februarie 2009

    SARIE - Februarie 2009

  • Ek was weer in die mark ná 10 jaar...

    SARIE - Desember 2008

  • “Ek help myself deur ander te help”

    “Ek help myself deur ander te help”

    SARIE - November 2008

    Agt jaar gelede het Christel Rohrs van Kaapstad haar uitmergelende huwelik beëindig en platsak die wêreld ingevaar. Nou’s sy terug – ’n heel mens

  • “Want ek kan nie anders nie”

    “Want ek kan nie anders nie”

    SARIE - September 2008

    Sabine Plattner hou in Oktober die 8ste Fancourtliefdadigheidsbal – ’n hoogtepunt op die SA sosiale kalender – waarmee sy al miljoene vir kinderwelsyn ingesamel het. Sy wérk om ’n verskil te maak . . .

  • Terug na die lig

    Terug na die lig

    SARIE - April 2008

    Sy was ’n passievolle joernalis, SARIE se leefstylredakteur wat vir als kans gesien het. Toe verander depressie haar in ’n emosielose zombie. Vandag is Jeanne Els weer haar ou self – met ’n aangrypende boek om haar storie te vertel

  • Mosaïek van hoop

    Mosaïek van hoop

    SARIE - Februarie 2008

    Sy moes van voor af leer loop nadat sy haar buurvrou te hulp gesnel en self aangerand is. Alexa Kirsten vertel van haar pad na herstel

  • Tussen die soet en die suur

    Tussen die soet en die suur

    SARIE - Januarie 2008

    Ná haar egskeiding was die skrywer Dine van Zyl in só ’n diep gat dat sy skaars kon werk. Totdat sy op die idee vir ’n koesterboek oor kos gekom het . . . sy vertel

  1. 1
  2. 66
  3. 67
  4. 68
  5. 69
  6. 70
  7. 71
  8. 72
  9. 73
  10. 74