Eie stories

  • Aletté-Johanni Winckler swangerskap-blog: "My lyf begin nou verander..."

    Aletté-Johanni Winckler swangerskap-blog: "My lyf begin nou verander..."

    SARIE Oktober 2011

    So, hoe het ons oumas altyd gesê: “Moet nie jou kuikenkies tel voor hulle uitgebroei het nie!” Ja, ja dit is dalk nie die werklike weergawe in Afrikaans nie maar dit kom op dieselfde neer. MOET NIE TE VINNIG OPGEWONDE RAAK NIE!

  • Streicher se voetspore: "Verjaardag in Rwanda"

    Streicher se voetspore: "Verjaardag in Rwanda"

    SARIE Oktober 2011

    Ons is Rwanda binne. Ek het nog nooit vantevore Rwanda besoek nie, maar onmiddellik kon ek sien dit is anders. Vandat ons die land binnegekom het tot by die hoofstad, Kigali, was daar net huisies langs die pad.

  • Isabella Niehaus blog: 'Moments of magic'

    Isabella Niehaus blog: 'Moments of magic'

    SARIE Oktober 2011 | Kommentaar: 11

    ʼn Jagluiperd. Net een met spatsels pleks van elegante strepe. Dis waarin my sagte lieftallige Picasso met die fluweel pensie ontaard het. ʼn Slinky langbeen jagluiperd wat heeldag uitgestrek in die mees innocent van posisies op ʼn bed met spier witte linne uitgestrek lê en bak.

  • Streicher se Voetspore-blog nr. 5: "Oor lekker Afrikaans praat in Zambië"

    Streicher se Voetspore-blog nr. 5: "Oor lekker Afrikaans praat in Zambië"

    Dit was lanklaas sedert ek my blog geskryf het want ek was net so besig die laaste tyd! Maar hier's ek weer.

  • Aletté-Johanni blog: "Ek en die skaal dalk op speaking terms"

    Aletté-Johanni blog: "Ek en die skaal dalk op speaking terms"

    SARIE Oktober 2011 | Kommentaar: 2

    Yikes! Spanmaats, ek is opgewonde! En nie hieroor of daaroor nie, omdat ek dink die skaal gaan binnekort uit my “vyand-kampie” na my “vriend-kampie” beweeg.

  • Tallie blog: "Roelien, deel 3"

    Tallie blog: "Roelien, deel 3"

    Roelien was soek. Die oproep was van die polisie wat op soek was na haar ouers. Al was die werk gehad het van Roelien was haar ouers se adres as verwysing op haar destydse aansoekvorm. Ons het nie een in die kantoor die kontaknommer van die ouers gehad nie.

  • Tallie blog: "Rolien vervolg...'

    Tallie blog: "Rolien vervolg...'

    SARIE September 2011

    Die telefoon het laatoggend in die kantoor gelui. Tanya het oorgestap en Roelien se telefoon opgetel.

  • Andri se dieetblog: "Somer-vrees"

    Andri se dieetblog: "Somer-vrees"

    SARIE September 2011

    Dis weer somer en tyd vir korthemde, kortbroeke en somersrokke. Vir die baie mense is ʼn dit die lekkerste tyd om hul pragtige bene en ferm armpies af te show, maar vir baie ander, is dit een groot vrees.

  1. 1
  2. 5
  3. 6
  4. 7
  5. 8
  6. 9
  7. 10
  8. 11
  9. 12
  10. 13
  11. 74