Suzanne Steyn: "Jou grense beperk jou"

"Jy beperk jouself dikwels deur die “grense” van jou realiteit, geskep deur jou omgewing, vriendekring, dorp, stad, ens."

"Daar is dinge waarin jy onwrikbaar glo, mense/plekke/aktiwiteite waarvan jy nie hou nie. In ’n nuwe land besef jy al die klein reëltjies is eintlik irrelevant. Die mode is anders, die leefwyse, dit wat “koel” is. Dan besef jy, ja, behou jou beginsels en wat vir jou belangrik is, maar stel jouself oop vir nuwe dinge en ander denkwyses. Dit maak jou ’n meer volledige en verdraagsame mens." - Suzanne Steyn, Kwêla-aanbieder

Verwante artikels

  • Rituele waar rus is

    Rituele waar rus is

    SARIE Desember 2011

    Drie vroue skep spesiale oomblikke in hul lewe met rituele. Jy kan ook op dié manier stil word...

Kommentaar