Flieks
-
Semi-soet resensie: Uiteindelik! ʼn Afrikaanse komedie wat werk!
SARIE Februarie 2012
Semi-Soet is werklik snaaks, bevat geen schmaltz nie, net hope plaaslike talent. Veral Nico Panagio beïndruk.
-
Fliekresensie: The Descendants - George Clooney se nuutste sege!
SARIE Februarie 2012
ʼn Perfekte balans tussen humor, hartseer en familie-waansin.
-
Johrné van Huyssteen: Die fliek wat my lewe verander het
SARIE Februarie 2012 | Kommentaar: 2
Sanger en aanbieder van die OFM-program, Huistoe, verklap sy gunsteling fliek.
-
Barry Ronge se top 5-flieks vir die begin van 2012
SARIE Januarie 2012
Die Oscars is om die draai en ons het by die vermaakjoernalis en -resensent Barry Ronge gaan uitvind watter 5 flieks hom vir die eerste 3 maande van 2012 werklik opgewonde het.
-
Fliekresensie: Midnight in Paris
SARIE Januarie 2012
Glad nie 'n ligsinnige romanse nie!
-
Fliekresensie: The Adventures of Tintin
SARIE Desember 2011
Die gewilde strokiekarakter Tintin, of Kuifie, soos Afrikaanse lesers hom ken, is nou te sien in ’n animasiefliek – boonop deur Steven Spielberg!
-
Fliekresensie: 50/50
SARIE November 2011
As die lewe druk, is daar mooiweersvriende wat wegsluip. 50/50 bring hulde aan die mense wat bly, aan hul ongevraagde advies, hul selfsugtige optredes, maar bowenal hul onvoorwaardelike liefde vir jou.
-
Fliekresensie: Black Butterflies
SARIE Oktober 2011
Black Butterflies – ʼn merkwaardige film oor ʼn tragiese figuur, skryf Réney Warrington.
















Kry jou SARIE oral, enige tyd