Flieks

Barry Ronge se top 5-flieks vir die begin van 2012

1. “Material” 

"Material"

‘n Skitterende Suid-Afrikaanse fliek met Riaad Moosa – ‘n teer, eerlike en smaakvolle studie oor ‘n Moslem-gesin in die hedendaagse Suid-Afrika.

* Vanaf Vrydag 17 Februarie 2012 in fliekteaters landwyd.


2. “My Week with Marilyn”

"My Week With Marilyn"

‘n Bekoorlike, hartverskeurende dog pragtige fliek oor ‘n jong man se totale verliefdheid op die wêreld se grootste silwerdoekster, Marilyn Monroe.

* Vanaf Vrydag 17 Februarie 2012 in fliekteaters landwyd.

3. “Hugo”

"Hugo"

Martin Scorsese het ‘n wonderlike magiese verhaal geskep oor die beginjare van flieks. 

* Vanaf Vrydag 16 Maart 2012 in fliekteaters landwyd.

4. “The Iron Lady”

"The Iron Lady"

Maggie Thatcher gespeel deur Meryl Streep? Hoe’s daai vir ‘n dubbeldosis mag en breinkrag!

* Vanaf Vrydag 10 Februarie 2012 in fliekteaters landwyd.


5. “Tinker Tailor Soldier Spy”

"Tinker Tailor Soldier Spy"

‘n Skitterende weergawe van die John Le Carre-roman oor die Britse spioennetwerk. 

* Vanaf Donderdag 8 Maart 2012 in fliekteaters landwyd.

Na watter fliek sien jy die meeste uit?

  • wow gold

    I have been checking out a few of your posts and i can claim nice stuff. I will make sure to bookmark your website.
    wow gold http://www.iystwowgold.com