Johrné van Huyssteen: Die fliek wat my lewe verander het
Sanger en aanbieder van die OFM-program, Huistoe, verklap sy gunsteling fliek.
"The Piano met die aktrise Holly Hunter en akteur Harvey Keitel in die hoofrolle. . . Met die instap was die fliek reeds aan die gang en iemand het my in die donker aan die arm geneem en by die trappe opgehelp na my sitplek.
Ek het so weerloos gevoel. In dieselfde jaar, 1993, het ek ernstig klavier- en kitaarlesse begin neem, en dié emosionele musiek het my heeltemal omvergegooi én gemotiveer.
Die fliek was skokkend en puik. Ek het ook die CD. As jy Sondag-blues het én inspirasie soek, luister daarna in reënweer, met 'n glasie wyn!"



















Kommentaar
felicia murray het gesê:
fried green tomatoes on golden pond as it is in heaven the chrismastree baie jare gelede gesien my gehelp met my spierdistrofie seun how to make a american quilt bucket list sovele meer wil alles weer kyk
3de Feb. 2012, 03:21Ansie du Plessis het gesê:
Jy gebruik die presiese woorde wat ek sou gebruik om die fliek te beskryf - skokkend en puik! Die fliek wat 'n groot indruk op my gemaak het, was "Driving Miss Daisy", met 'n tema waar baie van ons mee kan identifiseer.
30ste Jan. 2012, 18:30