fliek
Flieks

Jou fliekgids vir die week: 20 – 27 Mei

Om te gaan fliek is steeds een van die beste uitstappies en beslis ’n bederf. Elke Vrydag gee ons vir jou die lys van rolprente wat nuut begin draai, ons lig die Afrikaanse flieks vir jou uit en dié waaroor ons steeds opgewonde is.

Die volgende flieks het dié week in teaters begin draai

The Man Who Knew Infinity

Hierdie film vertel die ware verhaal van Indiese wiskundige, Srinivasa Ramanujan (vertolk deur Dev Patel).

Whisky Tango Foxtrot

Die fliek is gebasseer op die ware gebeure en vertellings van Kim Barker (gespeel deur Tina Fey). Kim is ’n joernalis wat besluit om iets nuut aan te pak en dan instem om ’n korrespondent in Afghanistan te wees. Daar ontmoet sy Tanya Vanderpoel (gespeel deur Margot Robbie) wat haar touwys maak.

X-Men Apocolypse

Hierdie is die negende X-Men-film. Hierdie keer word die onsterflike Apocalypse wakker ná duisende jare. Hy kies ’n span superhelde om saam die wêreldorde omvêr te gooi. Professor X en Raven (gespeel deur Jennifer Lawrence) lei ’n jong span die Avengers om hulle te keer.

Suid-Afrikaanse flieks

Die volgende Suid-Afrikaanse rolprente is op die grootskerm te sien.

Suid-Afrika se jong talent

Uitvlucht (begin vandag)

Mignon “Mossie” van Wyk

fliek

Free State

fliekgids

Suid-Afrikaanse regisseur vir Tony benoem!

Happiness is a Four-letter Word

Happiness is a four letter word

Opgewonde oor

Die wêreld gons steeds oor dié rolprente. Maak seker jy mis nie hierdie flieks op die grootskerm nie; sommige wys net by sekere teaters.

Amy

Bad Neighbors 2

Captain America: Civil War

Demolition

The Jungle Book

Miracles from Heaven

fliek

Irrational Man

Macbeth

Batman v. Superman: Dawn of Justice

fliek fliekgids

Sterre met grade!

Spotlight

Spotlight poster

The Dressmaker

DressMaker poster

Koop jou kaartjies vir hierdie flieks by Ster-Kinekor, Cinema Nouveau of Nu Metro.

Lees ook

Jou fliekgids vir die week: 13 – 20 Mei

Brie Larson verloof!

Matthew McConaughey in Suid-Afrika!