Flieks
-
Fliekresensie: The Adventures of Tintin
SARIE Desember 2011
Die gewilde strokiekarakter Tintin, of Kuifie, soos Afrikaanse lesers hom ken, is nou te sien in ’n animasiefliek – boonop deur Steven Spielberg!
-
Fliekresensie: 50/50
SARIE November 2011
As die lewe druk, is daar mooiweersvriende wat wegsluip. 50/50 bring hulde aan die mense wat bly, aan hul ongevraagde advies, hul selfsugtige optredes, maar bowenal hul onvoorwaardelike liefde vir jou.
-
Fliekresensie: Black Butterflies
SARIE Oktober 2011
Black Butterflies – ʼn merkwaardige film oor ʼn tragiese figuur, skryf Réney Warrington.
-
Fliekresensie: The Help – ʼn Film met ʼn groot hart
SARIE Oktober 2011
-
Die eerste Afrikaanse 'chick'-fliek: Hier's die voorprent!
SARIE - April 2011 | Kommentaar: 34
Hier's die eerste voorsmakie van Semi-soet, die eerste romantiese komedie in Afrikaans!
-
Fliekresensie: Friends with Benefits – skaflike Vrydagaand-vermaak
SARIE September 2011
Friends with Benefits (FWB) gaan nie Oscars wen nie. Ook nie die filmbedryf se ‘wiel’ herontwerp nie. Dis wel ʼn bogemiddelde komedie met ʼn skerp, effens onhebbelike draaiboek en twee sexy, dog uiters bekwame, hoofspelers in die vorm van Mila Kunis en Justin Timberlake.
-
Fliekresensie: Crazy, Stupid, Love
SARIE September 2011
Selfs met Steve Carell en Julianne Moore kom hierdie fliek nie werklik die mas op nie, vertel Reney Warrington.
-
Fliekresensie: Incendies
SARIE Augustus 2011
Sarie.com se fliekresensent, Réney Warrington, het Incendies, die storie van ʼn ma, gaan kyk. Lees wat sy te sê het daaroor.
















Kry jou SARIE oral, enige tyd