Hieroor praat mense
-
Entrepreneur Steve Jobs se inspirerende toespraak
SARIE Maart 2012 | Kommentaar: 1
Sedert die Apple-reus Steve Jobs se dood het miljoene mense al op YouTube na sy legendariese Stanford-toespraak gekyk. Dit bevestig net weer die krag van woorde … Hier is nóg wat jou sal laat nadink.
-
Marilyn Monroe: Altyd met ons
SARIE Maart 2012 | Kommentaar: 1
Een van die jaar se grootste flieks, My Week with Marilyn, draai nou. Hoekom kan ons nie van Marilyn Monroe vergeet nie, al is sy byna 50 jaar gelede oorlede?
-
Die regsvrou agter Selebi
SARIE Februarie 2012 | Kommentaar: 1
Toe Jackie Selebi in verlede jaar se grootste hofsaak die een ná die ander opspraakwekkende opskrif haal, het een naam saam met syne opgeduik: Wynanda Coetzee, sy prokureur. Hoe het sy alles beleef – en oorleef?
-
Clarins/SARIE se mees dinamiese vrou word aangewys en SARIE was daar!
SARIE Februarie 2012
Angela Larkan is die wenner van die 2011 Clarins/SARIE se mees dinamiese vrou. Die toekenning is aan haar gemaak vir haar projek, Thanda, ‘n program wat steun bied vir weeskinders en weerlose kinders in landelike Suid-Afrika. Ons het saam gaan feesvier by Summerplace in Johannesburg waar sy vereer is. Ontmoet Angela hier!
-
Michael Mol se spesiale boodskap vir SARIE-lesers
SARIE Februarie 2012
Dr. Michael Mol, Liezel van der Westhuizen en 'n rits ander bekende persoonlikhede is die ambassadeurs van die splinternuwe Think Red-veldtog teen hartverwante siektes in SA. SARIE TV was by die bekendstelling om met hulle te gesels.
-
kykNET Fiestas - Oscars van Afrikaans
SARIE Januarie 2012
Nominasies vir die glansryke kykNET Fiestas – ‘n swierige toekenningsgeleentheid waar Afrikaans se talentvolste, opkomende en gevestigde kunstenaars vereer word - is onlangs aangekondig. Dit is "klop op die skouer vir Afrikaanse feeste en kunstenaars."
-
Kinderlikheid hou jou kreatief
SARIE Februarie 2012
Kolwyntjies, ballonne en singende kelners, Shrek en die Smurfs . . . Die wêreld van kinders, ja, maar volwassenes doen deesdae lustig mee. Want ons wil weer speel.
-
'n Moet-sien: Die braille-burger
Vir die bekendstelling van hul braille-spyskaart, het Wimpy 15 braille-burgers gemaak, dit by verskeie organisasies gaan aflaai om 'n advertensie te skiet.
















Kry jou SARIE oral, enige tyd