YouTube-logo-full_color
Hieroor praat mense

10 jaar se vermaak op YouTube

YouTube het gister sy 10de verjaarsdag gevier. En ons moet bieg, dié video-kanaal het ons al ure se vermaak verskaf! 

Dié video is ’n samestelling van video’s wat oor die afgelope dekade viral gegaan het. Miljoene mense het dié video’s gekyk – hetsy omdat dit snaaks is, goeie advertensies is, vir ons hoendervleis-oomblikke verskaf het (soos Susan Boyle se oudisie), maar dit sluit ook ernstige oomblikke, nuusgebeure en musiekvideo’s in.

Hoeveel van dié video’s kan jy onthou?

Video’s wat ons aan die praat gehad het