FOTO Instagram / @jessicachastain

FOTO Instagram / @jessicachastain

Hieroor praat mense

5 gunsteling-rooikoppe uit Hollywood

Ons is mal oor dié vyf rooikoppe van Hollywood. Nie net is hulle beeldskoon met vurige lokke nie, maar almal se persoonlikheid is 10/10. En vanselfsprekend is hulle talentvol ook!

Vra enige natuurlike rooikop en sy sal bevestig dat sy al spot moes verduur oor haar vurige haardos. Die aktrise Jessica Chastain is as klein dogtertjie vreeslik geboelie oor haar rooi hare, berig The Telegraph.

#happynationalloveyourredhairday from 11yr old me! #carrot #ginger #strawberry #redhead

A photo posted by Jessica Chastain (@jessicachastain) on

Nou wil dit lyk asof rooikoppe laaste lag … veral wanneer dit kom by jonger lyk!

Navorsers aan die Erasmus-universiteit in Nederland het bevind dat dieselfde geen wat verantwoordelik is vir rooi hare en ’n ligte gelaat, jou ook jonger kan laat lyk as wat jy werklik is, berig die Sunday Times. Lees meer hier.

Hier’s ons 5 gunsteling-rooikoppe

5. Emma Stone

4. Bryce Dallas Howard

3. Amy Adams

2. Julianne Moore

1. Jessica Chastain

Lees nou

Ja, rooikoppe lyk jonger – dis bewys!

Michélle van Breda raak liries oor rooi . . . en rooikoppe

Paartjie neem weer troufoto’s – 40 jaar later