Hieroor praat mense

FOTO’S: Aantreklike ouer mans … kyk net!

Soos goeie rooiwyn, beter met tyd. Bored Panda het ’n lys saamgestel van aantreklike mans so ongeveer 50 wat ons idee van ouer mans op sy kop draai.

Van silver foxes tot modelle … dié mans se Instagram-profiele gaan ook nou jou gunstelinge word.

 

Ron Jack Foley

Dié 49-jarige model en akteur het vanjaar aandag begin trek nadat hy in dié emosionele Volvo-advertensie gespeel het:

Loer net so bietjie op sy Instagram-blad:

A photo posted by R JACK FOLEY (@to_ron_to) on

Photo by @davidleyes @bnmmodels A photo posted by R JACK FOLEY (@to_ron_to) on

 

Garrett Swann

Op 47 is hy nou meer model as akteur.

 

Wang Deshun

Dié 80-jarige het verlede jaar die nuus gehaal toe hy by die China Modeweek in Beijing op die loopplank verskyn het. Die media het hom ’n oornag-sukses gedoop, maar hy sê hy werk al sy hele lewe aan sy kuns, hierdie is net ’n ander vorm.

Kyk na dié video vir Wang se fassinerende en inspirerende storie:

 

Aiden Brady

Dié 50-jarige Britse outeur, musikant en model het ’n uhmm … interessante … verlede. Hy was in sy jonger dae ’n pornografiese akteur. Maar deesdae maak hy mét sy klere aan geld voor die kamera.

 

Eric Rutherford

Eric werk as mederedakteur by die leefstyl-tydskrif At Large, was voorheen by The Hollywood Reporter én was een van die ontwerper Matthew Zink se gesigte vir sy Charlie-reeks – ons kan sien waarom!

My favorite time #movado #partner #ERlikes

A photo posted by eric rutherford (@mr.rutherford) on

Shades and tones with #PaulSmith Great to see all my friends at @paulsmithdesign #LA Reminder: Buy better hairspray A photo posted by eric rutherford (@mr.rutherford) on

 

En wat van dié Hollywood-akteurs?

Pierce Brosnan (63)

FOTO: Instagram
/piercebrosnanofficial

Denzel Washington (61)

Liam Neeson (64)

Richard Gere (67)