FOTO Unsplash

FOTO Unsplash

Het jy gehoor?

Alles wat jy van Black Friday moet weet

Dis nou die tyd om van die afslag gebruik te maak en al daardie Kersinkopies te doen!

Black Friday is die dag ná die Amerikaanse Thanksgiving (die derde Donderdag in November) en word sedert die 1930’s as die begin van die Kersinkopie-seisoen bestempel.

Deesdae is dit sinoniem met gróót uitverkopings – en nou kan ons ook deelneem aan die Amerikaners se gróót afslag! Tot onlangs was Amerikaanse webtuistes soos Ikea, J.CREW, Sephora en Macys se produkte nie vir ons beskore nie, want hulle lewer nie in SA af nie, maar nou kán ons dit koop danksy NET A PARCEL!

via GIPHY

Jy teken in by hulle en hulle skep vir jou ’n posbus-adres in Amerika. Hulle hanteer dan die versending daarvandaan tot op jou voorstoep in SA.

Moderedakteur Amaria het dié diens getoets – lees wat sê sy daaroor HIER

WENK: Die Maandag ná Black Friday is daar weer groot uitverkopings op die meeste aanlynwinkels. Dít word Cyber Monday genoem.

Amerikaanse webtuistes met groot Black Friday-afslag

J.CREW
Nordstrom
Williams Sonoma
Sephora
Ralph Lauren
Serena and Lily
The White Company
Macys
Pottery Barn

Koop by dié Amerikaanse handelsmerke deur NET A PARCEL te gebruik. Lees hier hoe jy dít doen.

netaparcel

Suid-Afrikaanse winkels wat afslag bied

Hier op eie bodem is daar ook Suid-Afrikaanse handelsmerke wat die Black Friday-filosofie volg en groot afslag vir een dag bied.

Hier is net van die winkels, klik HIER vir ’n meer volledige lys.

Dekor

Mr. Price Home
@home

Mode

Sportscene
Spree – kyk uit vir hulle swart nommertjie wat R20 gaan kos! Soek vir “Black Friday LBD”.
Superga
Zoom
Forever21
Watch Republic
Cotton On
Sunglass Hut
River Island
Duesouth
RVCA
Edgars
Superbalist

Skoonheid

Dis-Chem
Dermalogica

ghd

Caribbean Tan

Kos

Cyber Cellar
BOS Ice Tea
Le Creuset
Checkers
Makro
Game
Pick n Pay

Tegnologie

HiFi Corp
Dion Wired
Samsung
Digicape
Mweb

Ander

HILTI
Takealot
Clicks
Price Check
Travelstart
The Fugard Theatre
bidorbuy
Outdoorphoto
NetFlorist

via GIPHY

Lees nou

Lief vir mooi aantrek? Ons het goeie nuus …

Koop hier op Black Friday!

Jou SARIE-gids: Gebruik jou velsorgprodukte in dié volgorde