FOTO Twitter / @jamisonfoser

Hieroor praat mense

President Trump triomfeer

Pas gehoor Donald Trump is die Amerikaanse president, lees meer op Aljazeera.

Die spanning loop hoog. Die stemme word nog getel, maar Donald Trump loop voor met 276 stemme in die kieskollege. Altesame 129,1 miljoen kiesers het gister hul kruisie getrek, wat maar net 53,6% van die 241 miljoen stemgeregtigdes in die land is, berig Vox.

Wie gaan wen – #SpanClinton of #SpanTrump? Albei se wen hou gevolge in. Maar nou lyk dit of Trump die volgende Amerikaanse president gaan word. Die kuberruim, veral Twitter, is aan die brand. Sommige gebruikers is geskok oor die uitslag en ander is weer verheug.

via GIPHY

Hier’s van grootste memes op die kuberruim:

via GIPHY

Lees nou

WAARSKUWING: Video nié vir bang Jan nie …

Venus, Mars: Só koop mans en vroue jeans