Hieroor praat mense

Anderste en interessante geskenke

As jy nie weet wat om te koop nie vir daardie persoon wat alles het of spog met unieke smaak.

’n Wonderlike geskenk is dalk nie toegedraai soos jy dit verwag nie.

– Jonathan Lockwood Huie

Die Kaal Konyn se 2017-kalenders 

“Local is nie net lekker nie, dis totes kief!”, R800 vir 12 A3-sketse by http://diekaalkonyn.com/

kaal konyn 2

Lekker op die water

Almal gaan by jou wil swem … R449 by Superbalist.

flamink

Francois Van Coke se nuutste plaat, Mensdom

Sy twee nuutste enkelsnitte ‘Mensdom’ en ‘Klein Prys’ is op hierdie plaat vanaf R150

Eish asseblief

Die ysmaker is beskikbaar by YuppieChef, R299

Virtuele realiteit (VR)

VR gaan groot wees in 2017. Dié toestel kan jy by Superbalist kry vir R599

Afslag

DS0057_Duesouth_Sarie_Festive_Newsletter_v1

 

Nóg geskenkidees

Vir die gesondheidsfoendie

Vir die avontuurlustige

Vir die foodie

Vir die gasheer

Anderste en interessante geskenke

Vir onder 18’s