FOTO Unsplash

FOTO Unsplash

Hieroor praat mense

Babaname – trend vir 2016

Dit lyk of prinses Charlotte dieselfde effek het as haar ma, die hertogin van Cambridge, Kate Middleton. Alles waaraan die prinses raak, word net skielik gewild. Nou is selfs die naam Charlotte vinnig besig om een van die gewildste babaname vir 2016 te word! 

Sedert haar koms het die naam se populariteit gegroei. Volgens Time was die naam Charlotte in 2000 nommer 289 op die lys van gewildste babaname. En vroëer vanjaar het dit gepronk op nommer drie!

Dis nie al nie. Volgens die nuutste amptelike opname in Brittanje noem al hoe meer ouers ook hul seuns na Charlotte se pa, prins William, berig OK! Magazine.

Prinses Charlotte is op die oomblik in Kanada. Dis haar eerste toer, maar sy steel reeds die kollig – saam met haar ouboet, prins George, natuurlik. Die twee het Saterdag saam met hul ouers, die hertog en hertogin van Cambridge, prins William en Kate Middleton, in Kanada aangekom. En hoe skattig het hulle nie gelyk nie!

Kyk die foto’s van hul toer hier.

Kyk hoe groot het Charlotte geword:

FOTO: Instagram / @KensingtonRoyal

FOTO: Instagram / @KensingtonRoyal

FOTO: Twitter

FOTO: Twitter

FOTO Instagram / @kensingtonroyals

FOTO Instagram / @kensingtonroyals

FOTO Instagram / @Kensingtonroyals

FOTO Instagram / @Kensingtonroyals

FOTO Facebook / PA Images

FOTO Facebook / PA Images

Hier’s die ander gewildste babaname vir 2016:

Dogters

Olivia

Amelia

Ava

Isla

Arabella

Aurora

Adeline

Penelope

Eleanor

FOTO: Unsplash

FOTO: Unsplash

Seuns

Ezra

Asher

Atticus

Declan

Oliver

Silas

Milo

Levi

Henry

Wyatt

Lees nou

‘Noem my Skollie’ draai dalk by die Oscars!

Kate Middleton laat wéér die koppe draai!

Rooi vs blou: Wat verklap dit?