sy klink soos lente

Bennie Fourie, James Cuningham, Stiaan Smith en Wilson Dunster. FOTO Werner Botha/Plastiek

Hieroor praat mense

Só baie SA flieks!

Daar is só baie Suid-Afrikaanse flieks om oor opgewonde te raak. En daar is iets vir almal! Van ’n fliek met romanse, karre en kitare, tot temas soos kos, gewigsverlies, egskeidings, oorloë en die lewe as ’n bendelid. Waarna sien jy uit?

Hier onder is ’n lys van die flieks, akteurs, regisseurs en die bekendstellingsdatum. Skryf die datums in jou dagboek en ondersteun hierdie wêreldklas-films!

Sy Klink Soos Lente

Akteurs: Amalia Uys, Stiaan Smith, Bennie Fourie, Wilson Dunster, James Cunningham, Darren Kelfkens, Bouwer Bosch, Tina Kruger

Regisseur: Corné van Rooyen

In teaters: 30 September 2016

Twee Grade van Moord

Akteurs: Sandra Prinsloo, Marius Weyers, Roelof Storm, Shaleen Surtie-Richards, Hilda Cronje

Regisseur: Gerrit Schoonhoven

Nou in teaters

 

Dis koue kos, skat

Akteurs: Anna-Mart van der Merwe, Deon Lotz, Frank Opperman, Elzabe Zietsman, Angelique Gerber, Deandre Reiners, Zonika de Vries, Riaan Visman

Regisseur: Etienne Fourie

In Teaters: 26 Augustus 2016

 

My Father’s War

Akteurs: Edwin van der Walt, Stian Bam, Erica Wessels, Neels Clasen, Hannes Muller, Meren Reddy, Fumani Shulubana, Vian Singleton, David Rees

Regisseur: Craig Gardner

In teaters: 5 Augustus 2016

 

O vet!

Akteurs: Bertha le Roux, Reine Swart, Solomon Cupido, Karin van der Laag, Marcus Muller, Inge Culbert Pohl, Marisa Drummond

Regisseur: Willie Olwage

In teaters: 7 Oktober 2016

 

Noem my Skollie

Akteurs: Dann-Jaques Mouton, Gantane Kusch, Austin Rose, Peter Butler, Hemelbesem, Oscar Peterson, Tarryn Wyngaard

Regisseur: Daryne Joshua

In teaters: 2 September 2016

 

Eintlik Nogal Baie

Akteurs: André Lötter, Marisa Drummond, Ashmund Martin, Zak Hendrikz, Elsabé Daneel, Anton Dekker, Susanne Beyers, Themsie Times, Hein De Vries, Andre Odendaal

Regisseur: Jacques Brand

In teaters: 4 November 2016

fliek

 

Johnny is Nie Dood Nie

Akteurs: Rolanda Marais, Albert Pretorius, Roelof Storm, Ludwig Binge, Ilana Cilliers

Regisseur: Christiaan Olwagen

In teaters: Nog nie bevestig nie

Johnny is nie dood nie

 

Heidi

Stemme: Jenna Dunster (Heidi), Charlene Brouwer (Klara), Ruan Wessels (Peter), Louis van Niekerk (Oupa), Rolanda Marais (Miss Rottenmeier), Sandra Prinsloo, Anel Alexander en ook Annelisa Weiland (wat die stem van Heidi in die oorspronklike televisiereeks was)

Regisseur: Henriëtta Gryffenberg

In teaters: 2 September 2016

 

Alison

Akteurs: Alison Botha, Christia Visser, Zak Hendrikz, Francois Maree, De Klerk Oelofse

Regisseur: Uga Carlini

In teaters: 12 Augustus 2016

 

Nobody’s Died Laughing

Regisseur: Willem Oelofsen

Verskynings: Pieter-Dirk Uys, Desmond Tutu, Vincent Ebrahim, David Kramer, Jack Parow, Charlize Theron, FW De Klerk, Lizz Meiring, Zelda Le Grange

In teaters: 29 Julie 2016

Lees nou

Die 1ste liedjie van Sy Klink Soos Lente is hier!

Nuutste dokumentêr oor Queen is hier!

Duisende het al dié video’s gekyk, moenie dit misloop nie!