Hieroor praat mense

Bekendes groet Margaret Thatcher

Thatcher, wat van 1979 tot 1990 Brittanje se leier was, het sedert ‘n reeks ligte beroertes in 2002 grootliks uit die openbare oog verdwyn.

Nuus24 het die amptelike verklaring aangehaal: “Dit is met groot hartseer wat Mark en Carol Thatcher bekendgemaak het dat hulle ma, Barones Thatcher, vanoggend (Maandag) vreedsaam gesterf het ná ‘n beroerte,” het Bell gesê.

Hier’s ‘n paar twiets van bekendes wat aan haar hulde bring:

Hier’s haar mooiste mode-oomblikke op Hello

Haar bekendste aanhalings op Huffpost Women: