sr1207_kos_extravaganza_4_
Hieroor praat mense

Bespreek nou vir SARIE KOS Extravaganza 2012

Vir ons is kos altyd ’n inspirasie – vandaar ons aparte tydskrif SARIE KOS sedert 2007 en die bekendstelling verlede jaar van SARIE KOS Extravaganza, SA se eerste kosteater in Afrikaans.

BESTE NUUS
Barbara, Herman en Nataniël kook weer saam. Kom kyk, eet en kuier saam en wees deel van kos-inspirasie op sy beste.

Barbara JoubertHerman Lensing

VERMAAK
Bobby van Jaarsveld
Corlea Botha
Liesl du Toit
Die nuwe duetpaar Hulle
Brandon October
Margit Meyer-Rödenbeck
Charl du Plessis

Corlea Botha

Bobby van Jaarsveld

Charl du Plessis

Mathys Maree  

HulleLiesl du Toit

 

Bespreek gou!

KAAPSTAD
15 September
Waar? Kiks (Kaapstadse Internasionale Konferensiesentrum)
09:30 vir 10:00 tot laatmiddag

PRYS
R495 per persoon
Kontak Hayley du Sart by 021 408 1286 vir besprekings

SONDER DIE BORGE SOU DIT NIE MOONTLIK KON WEES NIE:

     
  • Roelize van Rooyen

    Is daar ‘n vegatariese opsie beskikbaar, vir diegene wat vir vleis skrik?

  • Magda Stoffberg

    Dankie Sarie, dit was ongelooflik gewees.

  • ColetteC

    Sarie Kos Extravaganza Jhb 2012 was ongelooflik! My woordeskat is te min om die lekkerte beskryf! Besonderse bederfdag in kort!!

  • RUTH POTGIETER

    Ons was so teleurgesteld in Sarie Kos 2012, waar was die interessant geklede kelners, die pragtige blomme, die pragtige tafels, die wonderlike geskenke??
    Dit nadat ek vriende vanaf Lichtenburg laat kom het, ek het so skaam gekry, Verlede jaar het ek al die foto’s vir hul gestuur en hierdie jaar was DIT SO AFGESKEEP, maar die prys bly dieselfde!!!??

    WAT ‘N TELEURSTELLING, in hierdie tye wat ons ons sente moet omdraai!!!

  • Tania

    Ek wil baie graag Sarie Kos Kaapstad bywoon. Het jul nog 2 kaartjies beskikbaar?

  • Rietha de Waal -Brackenfell

    Ek was baie jare gelede by n Sarie dag- dit was vi my baie lekker.Hierdie keer gaan ek saam met my skoondogter en sien vreeslik uit daarna.Destyds was ons op n wynplaas en Nataniel was ook die kunstenaar- wat n belewenis is hierdie man nie- soooooo BAIE talent.

  • Luzaan van Deventer

    Hi
    Ek en twee van my vriendinne wil baie graag julle Sarie en Kos Extravaganza
    die jaar bywoon. Het julle al miskien n datum wanneer dit die jaar gaan plaasvind.
    Hoop om gou van julle te hoor.
    Groete
    Luzaan van Deventer
    Sel. 083 306 4046