banner 3
Hieroor praat mense

Bobby & Lindy se CASH CALL BACK op Smile 90.4FM

Wie kan nie doen met ’n ekstra geldjie nie? R200 000 binne 3 weke, met ’n grόόt prys van R90 400 op die spel!

Stuur jou naam, van en ID-nommer na 45729. As ons jou naam op die lug uitroep, bel jy ons terug en WEN die kontant… R90,40; R904,00; R9 040,00 of R90 400,00!

Daar sal een CASH CALL BACK in elke program wees (Smile Breakfast 06:00 – 09:00 | Eloise Pretorius 09:00 – 12:00 | Benito Vergotine 12:00 – 15:00 | Smile Drive 15:00 – 18:00). Slegs op weekdae van Maandag 1 Junie tot Vrydag 19 Junie.

As jόú naam op die lug uitgeroep word, moet jy die alteljee voor die einde van dáárdie uur terugbel om die kontant te wen.

Alle onopgeëiste kontantpryse sal aan Bobby & Lindy teruggestuur word en tussen 06:00 en 09:00 op Smile Breakfast aan ander gelukkige luisteraars weggegee word.

Jy kan R90 400,00 (1 gewaarborgde wenner), R9 040,00 (9 gewaarborgde wenners), R904,00 of R90,40 in kontant wen!

Klik HIER om uit te vind om hoe deel te neem

banner 3