FOTO Moira West Photography

Hieroor praat mense

Bruidspaar van die Jaar 2017/’18: Skryf in!

Ja, dis weer daardie tyd van die jaar! Trouseisoen is hier en so ook SARIE Bruidspaar van die Jaar. 

Oor die jare het ons al 22 bruidspare as die jaar se sprankelendste troupaar aangewys, en vanjaar begin die soektog van voor af. Maar kyk eers na ons mees onlangse wenners … Hierdie vier pare het sedert 2012/’13 tot vanjaar as wenners weggestap.

Bruidspaar 2016/’17: Nicholaas en Chandré Lerm

Onthaalplek: Belair, Paarl

Haar rok: Didi Couture

Sy pak: Fabiani

FOTO Moira West Photography

FOTO Moira West Photography

FOTO Moira West Photography

Bruidspaar 2015/’16: Silke en Brink Bosman

Onthaalplek: 401 Rozendal, Stellenbosch

Haar rok: Olivelli, Kaapstad

Sy pak: Trenery

FOTO Tasha Seccombe

FOTO Tasha Seccombe

FOTO Tasha Seccombe

Bruidspaar 2014/’15: Tania en Jean Odendaal

Onthaalplek: Durbanville Hills

Haar rok: Janita Toerien

Sy pak: Marsala-baadjie, wit hemp en vlootblou broek – nes sy pa op sy troudag gelyk het

FOTO Jenni Elizabeth Photography

FOTO Jenni Elizabeth Photography

FOTO Jenni Elizabeth Photography

Bruidspaar 2013/’14: Rachel en Chris Venter

Onthaalplek: Rietfontein, naby Colesberg

Haar rok: Wilhelmina Bracken

Sy pak: Tweestukpak en ’n hemp wat sy suster, Wilhelmina Bracken, gemaak het

FOTO Jenni Elizabeth Photography

FOTO Jenni Elizabeth Photography

FOTO Jenni Elizabeth Photography

Bruidspaar 2012/’13: Anneri en Pieter Carinus

Onthaalplek: Kleinevalleij, Wellington

Haar rok: Elizabeth Stokenström

Sy pak: Carducci

FOTO Christine Meintjes

FOTO Christine Meintjes

FOTO Christine Meintjes

Skryf in

As jy tussen 1 Februarie 2017 en 28 Februarie 2018 gaan trou of reeds getrou het, skryf in met jou troufoto’s of vind inspirasie op bruidspaar.sarie.com.

Inskrywings sluit 28 Februarie 2018.

Lees nou

Bruidspaar van die Jaar: Hier’s ons top-10!

SWANGERSKAP-FOTO’S: eersteling vir SARIE Bruidspaar van die Jaar se Silke

SARIE se Bruidspaar van die Jaar: wittebroodfoto’s