SKERMGREEP Youtube / krugersightings

Hieroor praat mense

Buffel-kalf wys olifant wie’s baas

Dit wil gedoen wees! ’n Video van ’n buffel-kalf wat op ’n olifant afstorm is onlangs op YouTube gedeel. 

Die kostelike kalfie en sy ma was op pad na die watergat, wat 5 km buite die Mopani-ruskamp in die Krugerwildtuin geleë is. ’n Olifant het toe nader gekom, maar die klein kalf het grootmeneer gou op sy plek gesit.

Kyk die video hier: