0004
Hieroor praat mense

Charlene het nie probeer vlug, sê Pienk Paleis

Die storie is vandeesweek deur die Franse tydskrif L’ Express aangebied, maar die Pienk Paleis ontken dit ten sterkste.

Prins Albert se prokureur, Thierry Lacoste, het gesê die gerugte “is malligheid. Dit is heeltemal vals. Ek was drie dae gelede saam met Albert en Charlene in Parys en ek kan jou belowe alles is piekfyn tussen hulle.”

Lacoste beplan glo om regstappe te neem teen L’Express, berig huffingtonpost.com.

  • Laetitia Nel

    Waar daar n rokie is, is daar n vuurtjie en dan gaan dit op die langeduur nie uitwerk nie.

  • Petro Walters

    Kan hulle die arme mense nie uitlos nie!?

    Sy mag seker kom en gaan soos sy wil? Goeiste! As hierdie selfde mense so agtervolg word soos wat hulle ander agtervolg, sal hulle van hulle trollies afraak!

    Die vrou het gekies om met Prins Albert te trou en ek is seker sy weet wat sy doen. Hulle lyk baie gemaklik met mekaar en ek wens hulle alle geluk en vreugde toe.