FOTO Unsplash / Stijn Te Strake

Hieroor praat mense

Dís wat lande google

Om iets op Google te soek is so maklik soos 1, 2, 3. Jy kan deesdae letterlik enigiets op hierdie soekenjin soek, van hoeveel oë ’n spinnekop het tot die afstand tussen Pretoria en mees afgeleë gehuggie. Het jy al ooit gewonder wat ander mense google? Die kleinsakenetwerk Fixr.com het ’n wêreldkaart opgestel oor wat lande die meeste google as hulle wil weet hoeveel iets kos.

Hier is ’n lys:

Suid-Afrika – Koeie

Namibië – Brandstof

Brasilië – Prostitute

Kanada – Paspoorte

Japan – Waatlemoene

Italië – Ferrari

Mexiko – Tummy tuck

Switserland – Rolex-horlosies

Vir nog lande klik hier.