FOTO Unsplash / Sam Wheeler

FOTO Unsplash / Sam Wheeler

Hieroor praat mense

11 beste strande in SA

Is daar iets wat meer vakansie skree as ’n strand en die see? Ja, dis Desember! Vakansie is hier, vir sommige van ons vroeër as ander. Dis tyd om te ontsnap van ons sorge, te ontspan en net weer te herlaai.

Volgens Travelstart is daar 11 strande in SA wat jy gerus kan besoek, veral in KwaZulu-Natal en die Wes-Kaap.

11. Schoenmakerskop, Port-Elizabeth

10. Zinkwazi-strand, KwaZulu-Natal

 

#zinkwazibeach #ballito

 

A photo posted by ~Stephanie~ (@stephanie_zevgolis) on

9. Christmasbaai, KwaZulu-Natal

FOTO Kwadukuza Tourism

FOTO Kwadukuza Tourism

8. Die Plaat, Walkerbaai, Wes-Kaap

#DiePlaat #Gansbaai #SouthAfrica

A photo posted by Christin Boggs Peyper (@christinboggspeyper) on

7. Sun City, Noordwes

 

#funinthesun #valleyofwaves #suncity #day3 Awesome holiday thus far

 

A photo posted by Leechelle Maharaj (@leechellemaharaj) on

6. Bobbejaanpunt, Wes-Kaap

5. Boggomsbaai, Wes-Kaap

 

#viewfromabove #fromachopper #meetsouthafrica #boggomsbaai

 

A photo posted by @khartush on

4. Keurboomstrand, Wes-Kaap

3. Morganbaai, Oos-Kaap

 

My slice of paradise #stlucia #carribean #sun #bountyrum #morganbay

 

A photo posted by Davinder Johal (@_djohal) on

2. Sardiniabaai, Port Elizabeth, Oos-Kaap

Because #sardiniabay #beach #cityofpe

A photo posted by Neil (@lifslife) on

1. Mtunzini, KwaZulu-Natal

 

#fergusthegsp #mtunzinibeach #gspsofinstagram #gspsa

 

A photo posted by Dominique Smith (@dominiquefsmith) on

Wat dink jy van die lys?

Lees nou

Tweeling vir Supernatural se Jensen

Kuns op jou lippe? Kyk hoe mooi!

Disney verjaar, ons kies prinsesse