FOTO: Instagram @beaches.resorts

FOTO: Instagram @beaches.resorts

Hieroor praat mense

In dié 22 lande kan jy nog met SA rande vakansie hou

Swart Maandag gister het die rand teen die groot geldeenhede verswak. Dis slegte nuus vir Suid-Afrikaners wat graag na Amerika en Europa wil reis, maar indien jy na ander bestemmings kyk, kan jy steeds ’n heerlike oorsese vakansie oorweeg!* 

Hier is ’n 22 lande waarheen jy kan reis met gunstige wisselkoerse teenoor die rand.

Die volgende bedrae is hoeveel R1 werd is in die verskeie lande volgens vandag, 25 Augustus 2015, se wisselkoers:

1. Indonesië: 1068,28 roepia

A photo posted by Sistina Hanna (@sistina_hanna) on

2. Kambodja: 309,72 riel

3. Colombië: 246,46 peso

4. Suid-Korea: 90,51 won

A photo posted by (@jreehae) on

5. Chili: 53,6 peso

A photo posted by Michael Germano (@mag91105) on

6. Costa Rica: 405 colón

7. Sri Lanka: 10,13 roepee

A photo posted by Runeel (@runeelratnayake) on

8. Ysland: 9,72 kroon

A photo posted by Kilian Tuite (@tuitek) on

9. Angola: 9,58 kwanza

A photo posted by @thepanafrican on

10. Japan: 9,11 jen

A photo posted by @allburkenoplay on

Nog lande waar jy lekker kan vakansie hou sonder om met hope skuld terug te keer

11. Nepal: 8,12 roepee

12. Algerië: 7,96 dinar

13. Pakistan: 7,92 roepee

14. Kaap Verde: 7,25 eskudo

15. Bangladesj: 5,88 taka

16. Rusland: 5,32 roebel

17. Indië: 5,06 roepee

18. Filippynse Eilande: 3,55 peso

19. Thailand: 2,71 baht

20. Mauritius: 2,68 roepee

21. Tsjeggiese Republiek: 1,79 kroon

22. Mexiko: 1,3 peso

* Die wisselkoers is dalk gunstig, maar vliegtuigkaartjies, lewenskoste in die land en die tipe vakansie wat jy in gedagte het, kan die prys van jou vakansie vinnig opstoot! Doen dus deeglike navorsing en huiswerk voordat jy ‘n reis aanpak.

Lees ook