sr1111coverselect16
Hieroor praat mense

Voorbladgesig-nuusflits: Nóg 5 finaliste word vandag gebel

En sedert die SARIE Inspirasie-Voorbladgesig van die Jaar-wedstryd op 30 April gesluit het, sit die beoordelaars en kopkrap oor die eerste 30 finaliste.

Hou dus jou foon byderhand, want in die volgende maand kry jy dalk ’n oproep om jou te laat weet jy’s een van die 35! Hou ook sarie.com en SARIE op Facebook en Twitter dop vir die nuutste inligting oor die wedstryd.

Die 30 finaliste word in die Julie-uitgawe van SARIE aangekondig (vanaf 13 Junie te koop).

WEN!

1ste plek

• Jy’s SARIE se voorbladgesig vir November 2011!
• Jy wen R50 000 kontant en
•’n Verteenwoordigerskontrak van LCModels vir 1 jaar

2de plek

• R15 000 kontant
• Verteenwoordigerskontrak van LCModels vir 6 maande.

3de plek

• R10 000 kontant
• Verteenwoordigerskontrak van LC Models vir6maande

Elk van die 10 finaliste kry ook ’n geskenkpak van Clicks en Schwarzkopf.

  • Claudia Mendes

    Ons kan nie wag nie!!!!!! :) :) :) :) :)

  • Glynis Lawrence

    Ek sal glo dit was ‘n kop krap storie…….ekt geweet daar gaan so baie inskrywings wees, dus elke vrou se droom om op ‘n tydskrif se voorblad te wees. sterkte aan alle dames wat ingeskryf het…en ek hou al 2 my duime vir myself vas!!!!!! Dus regtig net ‘n droom………….maar dus lekkerrrrrr om te droom.

  • francke

    Sien so uit om al die dames te sien. Wil net sterkte se aan elke deelnemer!!

  • Vicki Fourie

    Baie opgewonde!!

  • YOLINDY SCHOEMAN

    *SJOE EK DINK DIT GAAN DEFNITIEF ‘N BAIE MOEILIKE BESLUIT WEES! EK HET INGESKRYF NABY AAN DIE EINDE, EN ‘N WEEK LATER KON EK NIE WEER BY DIE BLADSY UITKOM WAAR MY GESIG WAS NIE, HEHE, WANT DAAR WAS NET HONDERDE PRAGTIGE DAMES WAT AANHOU INSKRYF HET. WOW, STERKTE AAN JULLE! ;-) *

  • Francis Layman

    Baie nuuskierig om te weet wie gekies is :-)

  • Marietjie Myburgh

    Sjoe ek kan ok nie meer wag nie.. Hou maar styf duim vas:-)

  • Estelle Kapp

    Sterkte aan almal!!!!!!

  • Rochelle Wiegand

    Sterkte aan almal :)

  • Johlet

    oooh nerves!!!!!!!!!!! my naels is al afgebyt! :)

  • Mariska du Toit

    kom kyk elke dag op sarie.com wat aangaan met die kompetisie, baie opgewonde toe ek vandag sien dat daar nuwe nuus is oor die kompetisie en bietjie "gestress" om uit te vind of ek darrem die top 30 sal haal.

    sterkte aan almal wat deelgeneem het, ons almal is beeldskoon op ons eie manier, wens ons kon almal as ‘n groep op die voorblad verskyn!!! :-)

    groete,

  • Annemi Rautenbach

    Baie opgewonde:-)))

  • Bettie

    Die beste kandidaat vir die eerste prys het nie hiervan geweet nie. Hoekom het niemand my vertel nie? Hehehe joke sommer. Ek dink dt is n fantastiese geleentheid vir d gewone vrou. Sarie, dankie vir sulke geleenthede en mag d beste kandidaat inderdaad wen. Sterkte!

  • Jackie Ensor

    Baie bly om die nuus te hoor,so bly ek hoef nie te kies nie….
    Sterkte aan al die dames wat in geskryf het!

  • Marelize van Tonder

    Wat ‘n voorreg om die selfvertroue te kan hê om so ‘n geleentheid aan te pak. Almal van ons is wenners!! Almal van ons is ‘n wenner in die oë van Ons Vader. Elkeen van ons is op ons eie geskape om volmaak in ons eie wêreld te wees.

    Dankie aan Sarie wat hierdie geleentheid moontlik gemaak het, om weer daardie selfvertroue nader te trek, en te kan sê: "Hier is ek, en ek gaan probeer".

    Met hierdie kommentaar, wil ek vir elke dame sê wat ingeskryf het…………….. VROU, JY IS ‘n WENNER!!!!

    Baie sterkte aan Sarie se voorbladgesig beoordelaars. Om uit soveel pragtige vroue te kies, met elkeen sy unieke gelaatstrek, kan nie ‘n maklike taak wees nie.

    STERKTE!!!!

  • Louise Spies

    Sterkte aan die beoordeelaars. Julle het nie ‘n maklike taak nie. Daar is soveel mooi meisies wat droom op hierdie geleentheid. Sterkte en aan die meisies wat dit nie maak nie. Moenie opglo in julself nie, elkeen het iets mooi. Want onse Vader het elke persoon uniek geskape. Sterkte aan al die meisies wat ingeskryf het.

  • Sandra Snyman

    Fanie

    Soos ek jou ken van die MK program wat jul by my gastehuis gemaak – by Thatch Haven Guesthouse Eldoraigne – sal jul wel daardie gesig met die X-faktor vind – daar moet ‘n aura om dit wees – iets wat ‘n storie vertel – wat jou sal laat stilstaan – wow! maar om persoonlikheid en werklik daardie inspirasie te bepaal van ‘n foto en bietjie comments – dit is darem ‘n uitdaging!! Nou is my kids nie meer tieners nie – en is tussen die duisende inskrywings vir die fun of it. Ek het hul ingeskryf – cz hul is ‘n inspirasie vir my.

    Groete

  • Almari Gouws

    Beoordelaars, julle het ‘n groot taak. Ek is sooo bly ek hoef nie te kies nie, want daar is honderde pragtige vroue in Suid-Afrika. Dit is wonderlik om so ‘n kompetisie vir vroue te he wat nooit die kans kry om ‘n model te word nie. Sarie julle is tops.

  • Ronel Blom

    Albei my dogters is ingeskryf – Caren + Anja ! Ons wag in spanning…………

  • Melissa

    Wow! Soveel pragtige vrouens! Sterkte aan almal hierdie maand gaan ‘n lang wag wees haha!

  • Chantell Davies

    Sien uit om te hoor. :-)

  • Corne Hagerman

    Ek hoop jmulle kies Lianie Minny, anders maak julle ‘n GROOT fout!

  • Zahnie Harris

    Elke meisie of vrou wat ingeskryf het, het haar eie unieke skoonheid en vermoë. Elke foto is ‘n goeie probeerslag, maar die ware produk sal verstommend wees wanneer sy getransformeer word en dan kan die minder mooi meisie ook soos ‘n swaan lyk! Glo my, die top 30 gaan ‘n verassing wees!!! Ek kan nie wag ie.

  • Mariaan

    Is ook ‘n trotse ma wie se dogter ingeskryf het maar sal maar sien wie hulle kies.

    Go Chanti go

  • Heidi van Zyl

    Waar kan mens na almal gaan kyk wat ingeskryf het…?

  • Rika Botha

    Ons het darem pragtige dames in hierdie mooi land van ons, sterkte aan my kind wat ook deelgeneem het.

  • Telanie Venter

    sterkte aan al die meisies. ek het ook ingeskryf en kan rerig nie meer wag om te sien wie die fianliste is nie. STERKTE AAN AL DIE MEISIES. IEDER EN ELK VAN JUL IS PRAGTIG..

  • Mary-Anne

    Ek hoop net dis n regverdige kompetisie,dat blank, swart en kleurling n kans sal kry.En wel die wat dit verdien sal wen.

  • Lydia Swart

    Sjoe dit moes omtrent rof gegaan het in daai kantoor van die beoordelaars!wanneer is die laaste datum wat jul die dames laat weet?sterkte aan almal en kanie wag om die uitgawe te koop ni!

  • Adele Coetzee

    Baie Sterkte aan almal ;-) Klink wonderlik . Dankie aan die Sarie-Span

  • stephanie Cronje

    Ek dink julle het maklik die moeilikste werk ophande wat daar is regtig baie pragtige mense! sterkte vir julle, dink julle het ‘n groot kopkrap ophande!

  • Anneke Cornelius

    Sterkte aan almal van julle.

  • MARGAUX

    ons sien uit!!weereens, weet nie wie julle gaan kies nie!!
    amazing mooi dames!!

    STERKTE AAN ALMAL!!

  • Trudy Jones

    Ek hoop Margie Viljoen is die een!!!!!! ?

  • Else-marie Roux

    sterkte aan al die dames!*

  • Trudy Jones

    Ek hoop pragtige Margie Viljoen is in!!!

  • Cindy de Wet

    Baie sterkte aan al die deelnemers :)
    xox

  • Beer

    Ek hoop regtig Glynis Lawrence is een………..

  • Brenda

    Sterkete aan al die deelnemers en veral aan die Sarie span wat die keuses moet maak! Kan nie wag vir die nuwe uitgawe nie xx

  • Ulla

    Lausanne Wijnberg staan definitief as ‘n wenner uit. Ons mooiste wense en voorspoed Lausanne, jy’s ons ster. Groete almal by die Noordwes Kampus

  • Lindie

    Iriska Roos is ‘n wenner. Sterkte!!

  • Lizelle

    Ek mal oor Lenandi Rautenbach sy is stunning, Girl ons hou styf duim was!!!!

  • Kobus van den Berg

    As ek die enigste man is wat inskryf – kan ek op die Desember 2011 uitgawe van Sarie wees as ‘n kersgeskenk ?

    Dood gewone Pa van Bloemfontein

  • Lynnette Smit

    Sterkte aan die 30. Ek is ook ‘n trotse moeder wie se dogter ingeskryf het. Bly ek hoef nie te kies nie daar is soveel mooi oop gesigte wat die voorblad sal laat pryk van trots. Sterkte aan elkeen.

  • Jackie van Graan

    Sterkte aan al die beoordelaars. Dit is definitief nie ‘n maklike keuse wat vir julle voorlê nie. Al hierdie dames is pragtig, maar my No. 1 keuse bly by Marelize van Tonder. Ek sal hou daarvan om haar op die Sarie voorblad te sien. Sy staan uit!!!

  • Hein

    Carla Koekmoer… My gunsteling

  • Jacoba Ferreira

    Ek glo nie dit was ‘n maklike besluit om uit duisende inskrywings net dertig te kies nie. Sarie moet die
    kompetisie dalk twee keer per jaar hou.

    Sterkte aan almal, hoop die pragtige Elizha Els is een van die dertig!!!!!!.

  • Kobus Kotze

    Ek glo verseker dat Leona Visser DIE gesig, glimlag en oë het om enige man en vrou na ‘n Sarie te laat gryp om meer uit te vind oor die mens agter daai gesig. Sterkte.

  • Heleen

    En die wenner is…. Elaine du Plessis!!! Die mooiste mens binne en buite!

  • Darrell

    To our best friend who has more than a beautifull face. Lausanne Wijnberg we vote for you! Sarie even english readers enjoy your mag.Lausanne is talented and a special young lady, you should hear her sing!!!!!!!!!!!!!!!

  • Annemiek Kroese

    Als Nederlandse lezer van de Sarie wil ik ook even mijn stem laten horen. Natuurlijk geloof ik dat jullie de 30 beste kandidaten zullen selecteren, maar waar ik ook van overtuigt ben, is dat Leana Viljoen erbij zal zitten. Naast dat het een prachtige fotogenieke vrouw is, heeft ze ook nog eens de persoonlijkheid waar elke vrouw alleen maar jaloers op kan zijn. Succes met het selecteren van de kandidaten en ik ben benieuwd!!

  • Optimistiese deelnemer

    Wat as jy die belangrike oproep mis? Sit in afwagting…

  • Riska Botha

    As deelnemer kyk ek gereeld op Sarie se webtuiste om in spanning en opwindenheid uit te vind wat nou volgende gaan gebeur!! So bly om te gesien het die beoordeelaars is sterk aan die gang om die finaliste te kies, ek kan net dink dis nie ‘n maklike werk nie. Ons is ‘n groot en sterk groep dames wat ingeskryf het en almal so mooi en uniek op hul eie manier. Almal uniek geskape met Liewe Jesus se hande. Baie sterkte aan almal wat ingeskryf het! **Blessings**

  • carien

    Marina mazolli!! Niemand kan haar wen nie!

  • Lolita

    Chenelle De Lange, Chenelle De Lange!

  • Wynand

    Hoop Talya de Lange – die een met die stunning smile en krulle is een van jul gunstelinge, sy is mooier as mooi !

  • Zani Roos

    Sterkte aan al die deelnemers wat deelneem aan Sarie se voorbladgesig kompetisie. Almal is reeds wenners omdat jy bereid was om deel te neem. Onthou net om dankie te se aan Onse Vader vir al die seeninge wat hy vir elkeen van ons gegee het.
    Ek het self ingeskryf Zani Roos, sterkte aan al die dames.

  • ursula kruis

    zianca moet beslis n wenner wees, nie net is sy beeldskoon nie maar sy het ook die mooiste persoonlikheid! sterkt an jou zettie en al die ander meisies!!

  • Marie Pelser

    Sjoe! ons land het sekerlik die mooiste vrouens!
    Baie sterkte aan almal, ek kan nie wag om te sien wat die beoordelaars besluit het nie, ek is baie bly
    ek is nie in jul skoene om die moeilike besluit te maak nie, sterkte aan julle ook!

  • Laurika Nell

    Kan so nie wag nie!!! Yovanka Moolman ek hou al wat ‘n toon en duim wat ek het vas vir jou!!!! Sterkte!!

  • Zelda

    Go Eve go!!!!

  • Yvette Olivier

    Sjoe maar die tyd gaan stadig verby… kan ook nie wag nie – ons hou duim vas vir almal van julle

  • Liezl Oosthuizen

    ANICA RUSSOUW MOET DEFNITIEF ONDER DIE 30 WEES – DIE MEISIE IS STUNNING

  • Blanche Solomons

    Aan hierdies wat dit nie maak nie – onthou alle vrouens is wenners:-)

    Aan Leandré Solomons wil ek net sê, my kind jy is die pragtigste wese in my oë, so jy is alreeds ñ wenner – Sterkte – God Bless!!!!

  • Elzahn Keyser

    God het elke vrou so ongelooflik uniek geskape, elkeen met iets spesiaal om haar pragtig te maak! Sarie, jul het defnitief moeilike besluite om te maak. Sterkte aan jul en ook aan elke vrou wat saam my ingeskryf het! Wat is die punt van die lewe as ‘n mens nie kan droom nie!! DROOM GROOT, of gaan huis toe.!! *;)

  • Onbekend

    almal sê/dink Sarie is ‘n wit tydskrif, omdat daar net wit meisies op voorblaaie is…..
    maar ek stem nie saam nie, maar ek wil net my opinie lig en sê dat jul alle rasse ‘n fair kans gee…..
    as daar een kleurling dame is wat verdien om een van die finaliste te wees, is dit glynis lawrence, sys regtag pragtig van buite en binne, en ook ‘n rolmodel vir die jonger meisies in die dorp. u go glyn!!!

  • Elmarie Swart

    Ek dink Sarie moes 2 kompetiesies geloots het verskillende ouderdomme,die oorspronklike idee moes so gebly het,hul moes net nog n kompetiesie later in die jaar vir die ander ouderdoms groepe gereel het,n jong vrou van 25 het n anderse skoonheid as n dame van 35 regtig ek dink dit is n groot groot fout wat hier aan die gang is.Ek het nie deelgeneem nie so vir my is daar geen suurdruiwe nie net my meening.

  • Tolken

    Ek stem saam met elmarie swart,waar kan n mens n 18 jarige met n byvoorbeeld 45 jarige vergelyk.

  • Ohna van Wyk

    Rone en Howie Frylinck is die ongelooflikste couple wat ons ken, ware en opregte mense wat mens nooi vir ‘n kuier omdat hulle so ‘n lus vir die lewe het en altyd lag en liefhet. Rone, jy is nie net beautiful van buite nie, maar mooier as mooi van binne! Ons hou duimvas!

    Baie liefde!
    Al julle pelle

  • Bertha Vermeulen

    My gunsteling is Talya de Lange. Soos die engelsman sal se: "She oozes that special something!" Ek en my seuns is mal oor haar mooi glimlag. Sterkte Talya hoop jy is ons Sarie wenner.

  • Onbekend

    Waar kan ons sien wie die finaliste is????

  • Adel

    Ek hoop Bonita Harmse is n wenner…

  • Annatjie van Vuuren

    Ek is seker julle het ‘n baie moeilike taak op hande! Kyk asb tweekeer na Andri Jansen van Vuuren – sy moet verseker onder die eerste 35 wees………

  • Sally

    My keuse is defnitief Francette Bester ………Wow. Pragtige oe wat gesels en leweeeee, pratige wit tande en stunning voorblad materiaal. sterkte nou maar eenmaal mooier as ‘n mens.

  • Belinda

    My gunsteling is Lee-Andra Bruwer sy is natuurlik mooi en ek sal graag meer van haar wil lees en sien hoe kan julle n natuurlike mooi mens nog mooier kan maak.

  • Elize

    Lee-andra my susterskind jy is pragtig binne en buite en dan dink jy nie eers jy is mooi nie. Ek dink jy verdien om te wen met jou mooi hart. Sterkte

  • Gerrit

    Pappa se nooi jy sal altyd vir ons pragtig bly weet ook nie hoe gaan hulle kies met al die verskillende ouderdomme nie. Sterkte vir jou.

  • Es!

    Ek wil graag weet wanneer word almal gekontak!!!!

    Opgewonde XxX

  • Erica Scheepers

    Gaan ons eers in die tydskrif die finaliste kan sien???? :-)

  • maryna

    michelle fraser stunning kyk haar ander fotos fantastiese persoon

  • Joane

    Talya de Lange is my gunsteling.

  • Nanine Bekker

    Waar kan ek die finaliste sien?

  • Johanca Jones

    Dit is amper tyd om te sien wie die finaliste gaan wees in 13 Junie se uitgawe van Sarie. Sterkte aan al die meisies. Aan die van julle wat deur gaan as finaliste , baie geluk, geniet elke oomblik darvan , en die wat nie inkom nie onthou altyd Jesus het ons almal spesiaal gemaak , elkeen uniek met sy eie eienskappe.

    Elkeen is mooi in haar eie manier.
    Ons moet bly wees oor wie en wat ons is en hoe Jesus ons geskape het en al kom ons nie in as finaliste nie , is ons nogsteeds n wenner in die unieke eienskap wat elkeen van ons uitstraal.

    In Jesus se oe is ons almal reeds wenners.

  • Roelien

    Ilza van Altena ……Ilze van Altena………Ilze van Altena…….Ilze van Altena !!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  • Marise Roux

    Ek kan regtig nie meer wag om te sien wie almal finaliste is nie! ek het ook ingeskryf,maar aan almal wat gekies word, BAIE GELUK!!!:) dis ‘n wonderlike geleentheid:)

  • Bianca

    Baie Sterkte aan al die pragtige vroue wat ingeskryf het!

  • Tineke Kamstra

    Die 35 finaliste lyk almal soos wenners. Ek is net nuuskurig om te weet, na wat het julle spesifiek gekyk?. Hoop net die beste toe vir die 35 finaliste. Sterkte aan almal.

  • Annette Kasselman

    Ek is byna uit my vel van blydskap!!! Ek HET my foon naby gehou en sooooo gehoop….my foon het gelui en my hoop verander in dankbaarheid!!! BAIE dankie SARIE vir die wonderlike voorreg om 1 van die 35 te mag wees!! Die foto’s is pragtig. Mens moet NOOIT ophou droom nie!

  • Leonie du Toit

    Nadia Nel van pretoria = BEELDSKOON

  • Marelize van Tonder

    Amal lyk pragtig!!!! Ek het wel my 2 keuses: Amanda van Loggerenberg, en Candace Warner. Julle staan absoluut uit.

  • Mariehet

    Amanda van Loggenberg is die mooiste vir my, sy het nie net uiterlike skoonheid nie maar het ook innerlike skoonheid en haar skoonheid en sukses gaan nie na haar kop toe nie.Sy lyk vir my net soos my gunsteling aktise Michelle Pheiffer en is ongelooflik fotogenies.Ek bid day sy wen!

  • Lee

    Ek het 3 gunstelinge: Simone Saunders, Alrie Vellerman en Melanie Bosch. Hulle het aansteeklike en warm glimlagte! Baie sterkte aan al die mooi dames. Volgende keer skryf ek ook in!

  • Lettie Murray

    SAL BITTERGRAAG by die Sarie wil uitkom en my nuuskierigheid wil stil !
    STERKTE – ek dink EN glo dit is ‘n ontsettende moeilike keuse om te maak !
    Ek hou duim vas dat my BLONDIE [wie ek ook help afneem het] naamlik Natalie du Toit die wenner sal wees, met haar VREESLIKE MOOI OE, mooi gesig, en MOOI HARE !
    Sy het baie bydrae om te maak ..
    VREDE, Lettie Murray

  • ESTELLE

    SIT VIR ONS DIE FINALISTE OP DIE WEBPAGE ASB!!!

  • Dez

    Hi almal, ek wil net graag weet wat dink die res van die julle daarbuite van die 35 finaliste wat gekies? Ek het regtig baie beter verwag. Ek voel daar is net 5 of 6 dames wat werklik verdien om deel van die 35 te wees. Daar is selfs dames wat wit-en-swart foto’s het, of waar mens nie hulle mooi tande of sprankel glimlag kan sien. Ek wonder hoe het daardie dames dit tot in die top 35 gemaak, was dit nie deel van die reels nie? Wat is julle opinie hieroor? Dankie…

  • jaenette

    Weet nogsteeds nie wie dit is nie,,grrrrr sal moet gaan loer…

  • Annalé Coetzee

    Ek het my eie 30 finaliste gekies en was reg met net 10 van hulle.My persoonlike opinie is dat daar baie mooier meisies (bv Wanda Rheeder,Nadine Gordon ens) ingeskryf het as sommige van die huidige finaliste. Gewone dames kan in elkgeval nie kompeteer met meisies wat alreeds skoonheidskompetisies gewen het nie.So het elkeen van ons maar sy eie opinie!!

  • Dorette

    Ek stem saam met Annalé en Dez. Ek kan nie glo dat Wanda Rheeder dit nie gemaak het nie, sy is vir my absoluut stunning!

  • Dina

    Ek stem saam met Annalé Coetzee. Die top 35 is baie mooi vrouens. Daar is geen twyfel daaraan nie, maar dit is ook in my opinie onregverdig dat iemand wat aan Mev SA en Mej SA Tiener deelgeneem het in is. Daar is meisies daar buite wat nog ‘n merk vir hulle wil maak. Die 3 dames was mos nou al beroemd en is nogsteeds. Ek sê, gun iemand anders ‘n plekkie in die son en gee iemand anders ook ‘n kans.
    Soos ek sê, dis maar ne my opinie, maar gaan dink daaroor.

  • HANNELIEN FOURIE

    kAN NI WAG NIE, GO ELZAAN VAN WYK!

  • Sammy

    Wanneer presies word hierdie TOP 10 gekies, ek kan regtig nie meer wag nie.

  • Maud Coetzee

    Ek dink die paneel het hulle keuse na goedenke gemaak. Die vrouens is almal baie mooi, en elkeen het verseker iets besonders. Is die top 10 alreeds inkennis gestel? Elzaan van Wyk bly my gunsteling!

  • Ronel

    Groot asseblief mag en kan ek nog inskryf? Asseblief?

  • suane

    Shoe wat gaan ek se…mmm soos hulle dis die innirlike wat tel,wat van binne na buite uit gebeeld word..dis wat ons mooi maak,al is jy hoe pragtig en jy’s nie van binne mooi tel buite niks vir jou as mens…sterkte aan almal neh!!! love u lots!!Hulle se ook wie nie waag nie wen nie so ja ons almal neem daai kaans neh..x x x