FOTO Getty Images / Gallo Images

FOTO Getty Images / Gallo Images

Hieroor praat mense

Die beste films van 2016. Hoeveel het jy al gekyk?

Die jaar se gebeure self het soos ’n dramatiese film afgespeel. Maar gelukkig het ons oorgenoeg vermaak gehad met die flieks wat dié jaar gewys het. 

Hier’s ’n lysie van die beste rolprente in 2016. Party is reeds in 2015 gemaak, maar het eers in 2016 in SA teaters begin draai.

Hoeveel het jy al gesien? En watter ander films dink jy moet ons by dié lysie voeg? Laat ons weet!

2016 se wenners

Spotlight

The Big Short

Vir Altyd

Room

The Revenant

Noem my Skollie

*Captive: Hoewel dit nie ’n rolprent was nie, vertel dié Netflix-reeks die ware verhaal van mense wat ontvoer is. Elke episode voel byna soos ’n film en die sewende een gaan oor die Suid-Afrikaners Pierre en Yolande Korkie (foto hieronder) wat in Jemen aangehou is. Lees ons onderhoud met Yolande HIER.

FOTO Phyllis Green

FOTO Phyllis Green

Ander gunstelinge

Sy Klink Soos Lente

Leonardo DiCaprio se Before the Flood

Vir die voëls

Arrival

Captain Fantastic

Florence Foster Jenkins

Hell or High Water

Sing Street

The BFG

A Bigger Splash

Deadpool

Doctor Strange

The Hateful Eight

Miles Ahead

Everybody Wants Some!!

The Legend of Tarzan

Zootropolis (Zootopia)

Finding Dory

The Light Between Oceans

flieks

Flieks vir die vakansie

The Edge of Seventeen

A United Kingdom

Sing (begin 23 Desember)

Passengers (30 Desember)

Hackshaw Ridge (30 Desember)

Fantastic Beasts and Where To Find Them

fliek

SA flieks vir die vakansie

Sy Klink Soos Lente (nou op DSTV se Boxoffice)

Jonothan

Noem my Skollie (slegs by sekere teaters)

Jou Romeo (begin 23 Desember draai)

Snaaks genoeg (30 Desember)

Vir die voëls

Vir Die Voels Poster

Ons sien hierna uit in 2017

• Manchester by the Sea (6 Januarie)
• The Sea of Trees (begin 13 Januarie)
• Lion (20 Januarie)
• Split (20 Januarie)
• Koos Roets se Hoender met die rooi skoene (27 Januarie)
• La la land (27 Januarie)

La-La-Land-Reviews
• Loving (3 Februarie)
• Moonlight (10 Februarie)
• Fences (17 Februarie)
• Tess (24 Februarie)
• Hidden Figures (24 Februarie)
• Jackie (3 Maart)

jackieheader
• Jagveld (17 Maart)
• Miss Sloane (17 Maart)
• Kampterrein (24 Maart)
• Die Rebellie van Lafras Verwey (7 April)
• The Shack (14 April)
• Rules Don’t Apply (5 Mei)
• Guardians of the Galaxy Vol. 2 (5 Mei)
• 20th Century Women (12 Mei)
• Baywatch (12 Mei)
• Johnny is nie dood nie (17 Mei)
• Despicable Me 3 (30 Junie)
• Dunkirk (28 Julie)
• The Lobster
• Nocturnal Animals
• American Honey

Lees nou

Golden Globes 2017: Benoemings

Oscar vir Natalie: Jackie-lokprent laat mense gons

Flieks: Fifty Shades Darker, SA’ner speel teenoor Gone Girl!