FOTO Unsplash / Bruno Gomiero

Hieroor praat mense

Dié liedjies is die meeste gegoogle

2016 is amper iets van die verlede. Daar’s niks so lekker soos ’n musieklys waarmee jy die jaar se einde kan vier nie. Hier’s die 10 liedjies wat vanjaar die meeste gegoogle is. En party van hulle sal beslis in jou kop bly draai.

1. Beyoncé – “Formation” 

2. Prince – “Purple Rain”

3. Rae Sremmurd feat. Gucci Mane – “Black Beatles”

4. Desiigner – “Panda”

5. Drake – “One Dance”

6. DNCE – “Cake by the Ocean”

7. Adele – “Hello”

8. Ruth B – “Lost Boy”

9. Disturbed – “The Sound of Silence”

10. Mike Posner – “I Took a Pill in Ibiza”

Lees nou

Borduur ’n bloes

One Directioner se TV-debuut as solo-sanger!

Disney-prinsesse vs. Victoria’s Secret-modelle