FOTO Unsplash

Hieroor praat mense

Dís die stoutste kinders

Om vir ’n kind ’n naam te gee is ’n ewe groot voorreg as verantwoordelikheid. Almal het al gehoor van die eienaardige name waarmee party bekendes vorendag kom vir hul kinders: Inspector Pilot, Blue Ivy, River Rocket, North West … Nou het die skoolwebtuiste School Stickers ’n lys van name bekend gemaak wat glo aan die “stoutste” kinders behoort.

Die webtuise het die belonings ontleed van kinders uit 58 000 skole wat hul aanlyn stelsel van plakkerboeke volg, berig The NZ Herald.

Hier’s die lys van die “stoutste” name:

Meisies

Ella
Bethany
Eleanor
Olivia
Laura
Holly
Courtney
Amber
Caitlin
Jade

FOTO: Unsplash / Annie Spratt

Seuns

Joseph
Cameron
William
Jake
Joshua
Jamie
Lewis
Benjamin
Ethan
Luke

Lees meer op News.com.au.