FOTO: Leana Clunies-Ross

FOTO: Leana Clunies-Ross

Hieroor praat mense

Die Samas is hier. En hulle is benoem!

Dis weer tyd vir die Suid-Afrikaanse Musiektoekennings! En vanjaar word die 22ste Samas in Durban gehou. Dis ’n aand bekend vir glansryke modes en natuurlik ’n geleentheid om al Suid-Afrika se voorste musikante op een plek te sien.

Die Samas vier SA se beste musiektalent, en baie daarvan is Afrikaanse kunstenaars. Hier is die Afrikaanse kunstenaars wat benoem is.

Album van die jaar

Francois van Coke – Francois van Coke

Beste manlike sanger van die jaar

Francois van Coke

Beste vroulike sanger van die jaar

Karen Zoid

FOTO: Marijke Willems

FOTO: Marijke Willems

 

Beste rock-album

Karen Zoid – Drown out the Noise

Francois van Coke – Francois van Coke

Saarkie – Reisiger

Beste pop-album (Afrikaans)

Karlien van Jaarsveld – My hartjie

Karlien is al in Durban en besig om gereed te maak vir more. Klink of daar ’n verrassing wag!

Me, @nathi_mankayi and #Daniël some great surprises #SAMA’s2016

A photo posted by Karlien (@karlienvanjaarsveld) on

Brendan Peyper – Stop, wag, bly nog ’n bietjie

Vaughan Gardiner – Sit vanaand op herhaal

Pierre Rossouw – In my bloed

Suzanne – Vuurbestand

Ray Dylan – Reg hier in die middel

Beste pop-album

Loki Rothman – The Way Back

Beste kontemporêre album

Elvis Blue - Êrens in die middel van nêrens

musiek

Andriëtte – Pêrel vir ’n kroon (hooffoto)

Neil Somers – Hierdie hande

Bok van Blerk – Sing Afrikaner sing

Stiaan Reynierse – Sonde

Beste kontemporêre musiek

Karen Zoid & Verskeie kunstenaars – Republiek van Zoid Afrika Vol. 2

Beste alternatiewe album

Die Heuwels Fantasties – Ja. Nee. Lekker.

Beste klassieke instrumentele album

Wouter Kellerman – Love language

Beste regstreekse oudiovisuele opname

Krone – Krone 2

Beste musiekvideo van die jaar

Jack Parow & Freshly Ground – Army Of One – Jack Parow & Freshly Ground

Beste tegnies

Brendan Peyper – Stop, wag, bly nog ’n bietjie

Brendan Peyper

Brendan Peyper

Het jy al ooit gewonder wat alles in die kunstenaars se Sama-geskenkpakkies is? Zalebs berig dat die geskenkpakkies saam ongeveer R1,6 miljoen werd is! Die benoemdes kan onder meer Converse-tekkies, Ray-Ban-sonbrille, Rocka-oorfone en wyn verwag.

Jy kan die toekennings regstreeks op SABC1 kyk op Saterdag, 4 Junie. Die rooitapyt-uitsending begin reeds om 19:30.

Lees ook

Die 6 stories waaroor almal nou praat

Karen Zoid se lied vir Huisgenoot se 100ste