FOTO Unsplash

FOTO Unsplash

Hieroor praat mense

Dié som laat grootmense stom

Vandag is Wêreld-onderwyserdag en elke onderwyser verdien ’n klop op die skouer. Ter viering hiervan deel ons ’n som wat 9 uit 10 van alle grootmense nié kan oplos nie.

Die som kom uit Amerika se elementêre skoolfase, oftewel die laerskool-leerplan.

Kan jy dit oplos?

Screen Shot 2016-10-05 at 1.59.47 PM

 

Hier is die antwoord:

Jy moet eers 3 deur 1/3 verdeel, dit gee jou 9. Minus die 9 van die 9 en plus dit met 1. Jou antwoord is dus 1.

Vir die volledige oplossing klik hier.

Lees nou

Roerende oomblik tussen prins Harry en siek seuntjie

5 kleure perfek vir blondines

Dís die sleutel tot ’n stralende vel