FOTO Ulrich Knoblauch

Hieroor praat mense

Die top-10 klein dorpies vir ’n vakansiewegbreek

Net omdat jy nie vaste vakansieplanne het nie of verkies om dié tyd van die jaar in die stilte van jou eie huis deur tye bring, beteken nie jy hoef uitgelaat te voel van die reisiger-gevoel wat nuwe plekke bied nie. Hier is Lekkeslaap se Top-10 klein dorpies om te besoek.

Maak dit ’n daguitstappie: spring vroeg weg, eet ontbyt in die dorpie en stap heeldag rond. Ons land is propvol klein plekkies ryk aan stories en geskiedkundige gebeure, om nie eens te praat van al die mooi wat daar weggesteek is nie. Gaan ontdek saam met vriende en familie, of gaan ontspan alleen.

1. Clarens

klein dorpies

FOTO Instagram (@andrea_claire_)

2. Hartbeespoortdam

klein dorpies

FOTO Instagram (@laranicholls)

3. Dullstroom

klein dorpies

FOTO Instagram (@m.bezuidenhout)

4. Prins Albert

klein dorpie

FOTO Instagram (@jeanneblom)

5. Bela-Bela

vakansie

FOTOInstagram (@kajavar)

6. Magaliesburg

klein dorpies

FOTO Instagram (@karlabosch)

7. Hazyview

klein dorp

FOTO Instagram (@moesymoe76)

8. Tulbagh

klein dorpie

FOTO Instagram (@tulbagh)

9. Gariepdam

vakansie

FOTO Instagram (@dean_hooper)

10. Drakensberge

klein dorpie

FOTO Instagram (@sonjaschmidt)

Lees ook hierdie Top-10 lysies van Lekkeslaap:

Hou vakansie in die binneland! Hier is die top-10 dorpe

Dié top-10 SA vakansieplekke raak vinnig vol!