Hieroor praat mense

Die Volksie vandag 60 jaar oud!

Dalk was dit jou eerste kar (waarmee jou kinders nou rondrits) of dalk is jy op die agtersitplek matriekafskeid toe? Jy’t dalk jou eerste universiteitsvakansie in ‘n Volla meegemaak of rylesse in een gekry. Deel jou Volksie-herinneringe met ons.

VW-feite

  • Vanaf 1951 tot 1979 is 290 000 Volksies in SA vervaardig.
  • Vir 11 van dié 28 jaar was die Volksie die topverkoper op die plaaslike motormark.
  • Die VWSA-groep het sowat 2.8 miljoen VW-motors in SA vervaardig oor die jare.
  • Die Volkswagen-groep vervaardig 600 motors per dag in SA, waaronder die Vivo- en die Polo-modelle die gewildste is.
[box:full:grey:both]

ONTHOU JY NOG DIE ADVERTENSIE MET DIE ANDRé DE VILLIERS-TREFFER ‘MEMORIES’?

[/box]

[box:full:pink:both]

JUANITA DU PLESSIS SE VOLKSIE-MUSIEKVIDEO

[/box]

Volg SARIE op Twitter en Facebook